cure-real
Results 1 to 9 of 9

Thread: Heilige Gees

  1. #1
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,972
    Blog Entries
    10

    Heilige Gees

    Wat beteken dit (vir hou) om die Heilige Gees as belofte te hÍ?
    Wat se belofte is dit?
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  2. #2
    Lukas 24:49 En kyk, Ek stuur die belofte van my Vader op julle. Maar julle moet in die stad Jerusalem bly totdat julle toegerus is met krag uit die hoogte.

    Joh 14:16 En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle ‘n ander Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid:
    Joh 14:17 die Gees van die waarheid wat die wÍreld nie kan ontvang nie, omdat dit Hom nie sien en Hom nie ken nie; maar julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees.
    Joh 14:18 Ek sal julle nie as wese agterlaat nie; Ek kom weer na julle toe.
    Joh 14:26 maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesÍ het.
    Joh 15:26 Maar as die Trooster gekom het wat Ek vir julle van die Vader sal stuur, die Gees van die waarheid wat van die Vader uitgaan, sal Hy van My getuig.

    DIE HEILGE GEES IS VIR MY:

    1.) 'n Belofte
    2.) 'n Trooster
    3.) 'n Ewige metgesel binne in my
    4.) 'n Gees van waarheid wat my lei
    5.) 'n Leraar en onderhouer (herhinner)
    6.) 'n Getuienis
    7.) 'n Versekering dat Jeus weer sal kom om my te kom haal, mits ek getrou bly en SY gebooie bewaar.

    Joh 14:19 Nog ‘n klein tydjie, en die wÍreld sien My nie meer nie; maar julle sien My, omdat Ek lewe en julle sal lewe.
    Joh 14:20 In diť dag sal julle weet dat Ek in my Vader is, en julle in My, en Ek in julle.
    Joh 14:21 Wie my gebooie het en diť bewaar, dit is hy wat My liefhet; en wie My liefhet, hům sal my Vader liefhÍ, en Ek sal hom liefhÍ en My aan hom openbaar.

  3. #3
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,972
    Blog Entries
    10
    Quote Originally Posted by Johnny View Post

    1.) 'n Belofte
    Wat se belofte Johnny?
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  4. #4
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Stellenbosch, South Africa
    Posts
    1,875
    Die Gees:

    1) is ons Trooster (Joh)
    2) lei ons in die Hele waarheid (Joh)
    3) bekragtig ons om getuies te wees in die hele wÍreld (Hand)
    Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

  5. #5
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Newcastle, KwaZulu-Natal, South Africa
    Posts
    1,692
    Ta-an
    Ek dink die Heilige Gees was 'n belofte vir gelowiges lank gelede. God se Gees is deur Jesus aan die disipels belowe en op Pinksterdag het Hy gekom en die gelowiges is in die Gees gedoop om permanent by hulle te woon. Die belofte is dus vervul. Daardeur sÍ ek nie dat die Gees nie ook ander beloftes vir ons inhou nie. Die blote feit dat die teenwoordigheid van die Heilige Gees as onderpand (deposito, vooraf betaling) beskryf word, sÍ ook dat sy teenwoordigheid in ons, aan ons die belofte inhou dat ons eendag, binnekort, nie net God se teenwoordigheid in die Gees by ons sal hÍ nie, maar dat ons by Hom sal wees en Hy by ons, tesame met al die ander volkome seŽninge van die hemel en die beŽindiging van alles wat tydelik, aards, onvolmaak, verdeeld, bedroef, siek, mislei ens. is.

  6. #6
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,972
    Blog Entries
    10
    Dankie julle....

    Ja David, hy was belowe deur Jesus, maar Sy teenwoordigheid in ons is die belofte van wat kom, soos jy wel sÍ.

    Christus se werk aan die kruis gee ons verlossing van ons sondes... sou die belofte van die Gees in ons die verlossing van die vlees waarin ons vasgevang is beteken ??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  7. #7
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Newcastle, KwaZulu-Natal, South Africa
    Posts
    1,692
    Beslis, maar dit gebeur in "paaiemente". Op die oomblik het ons in die Gees die oorwinning oor die vlees, maar nog nie verlossing van die tekortkominge en swakhede van die vlees nie. Lg. is die belofte van die Gees waarvoor ons wag (Rom. 8:18-23).

  8. #8
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699
    Miskien ook belofte van verlossing ? getuig saam met my gees? Dat as God se ek sal gered word en verlos word en Hy dit doen, die Gees die belofte gestand doen en getuig?
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  9. #9
    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    Wat se belofte Johnny?
    Luk 24:49
    The promise of my Father - The promise which the Father had made to them ďthroughĒ the Saviour. See Mat_10:19; Joh_14:16-17, Joh_14:26. The promise was, that they should be aided by the power of the Holy Spirit. He also doubtless referred to the promise of God, made in the days of Joel, respecting the outpouring of the Holy Spirit. See Joe_2:28-29, compared with Act_2:16-21.
    Endued with power from on high - The power which would be given them by the descent of the Holy Spirit - the power of speaking with tongues, of working miracles, and of preaching the gospel with the attending blessing and aid of the Holy Spirit. This was accomplished in the gift of the Holy Spirit on the day of Pentecost. See Acts 2.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Doping met die Heilige Gees
    By Gene in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 247
    Last Post: Apr 5th 2009, 06:55 PM
  2. Dronk van die Heilige Gees
    By Lanie in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 42
    Last Post: Feb 11th 2009, 01:51 PM
  3. Bespreking Die Heilige Gees
    By MercyChild in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 24
    Last Post: Nov 21st 2008, 08:20 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •