???
Die Vader, het omdat Hy die Seun lief het
ALLES in Sy hand gegee......
Johannes 3:35 Die Vader het die Seun lief en het alles in sy hand gegee
Dink jy nie dit stel die Seun aan die Vader gelyk nie....

Ek is besig om iewers 'n ding na te vors..... en kan dit nog nie hier pos nie want ek het nog nie al die Skrif verwysings nie.... maar dit hou verband met Josef en sy Pa wat voor hom kom buig het, en toe buig Josef voor sy Pa...... op dieseflde trant..... Vader en Seun..... maar ek is nog besig....
Bookmarks