Your Advert here
cure-real
Results 1 to 9 of 9

Thread: Sintetiese "lewe" geskep.

  1. #1
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Stellenbosch, South Africa
    Posts
    1,706

    Sintetiese "lewe" geskep.

    Wetenskaplikes het met sagteware 'n genoom geskep wat hulle in 'n bakteriesel ingeplant het en toe self nuwe selle geskep het.

    Lees hier:

    http://www.guardian.co.uk/science/20...etic-life-form
    http://www.guardian.co.uk/science/20...ic-life-genome (sien ook video).
    http://www.guardian.co.uk/commentisf...enter-life-god

    Wat dink julle hiervan?
    Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

  2. #2
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699
    Hulle raak al weer opgewonde oor "lewe skep" sonder dat hulle iets skep...sonder die rna en dna wat reeds bestaan het en die bakterie sel sou niks gebeur het nie.... die vraag is eerder verstaan hulle wat eers gese het 90% van menslike dna is net junk O en net so 14000? ( as ek reg onthou ) gene i.p.v die paar honderduisend wat toe op die einde gesequence was; al werklik die programming language wat nie biner is nie maar (* wat is iets wat nie base 2 is nie maar base 4 is en in 3dimensies werk ? ) en nou begin hulle in selle "programmeer" !?
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  3. #3
    Dit is inderdaad baie interesant .... hopelik draai dit nie uit soos die Si-Fi moovies waar die geskepte ding in 'n monster verander en dan ontsnap en dan ..... julle ken die storie.

    Vraag : Is hierdie nie 'n goeie argument vir sg. "Inteligente Ontwerp" nie ?

  4. #4
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,486
    Blog Entries
    10
    Ek dink aan die staaltjie wat ek gehoor het....oor die skep van lewe.

    Die duiwel wat se maar hy kan oor 'skep' en begin met 'n biki grond bymekaar te skraap, en die Here se vir hom, Nee, maak jou eie grond,
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  5. #5
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Stellenbosch, South Africa
    Posts
    1,706
    Ek wens ek het beter verstaan hoe hierdie veld presies werk. Soos ek dit verstaan is die genoom / chromosoom / DNS geskep, maar dit is nie duidelik hoe nie. Ek vermoed dit is op die model van bestaande genome geskep. Dit is dan in 'n lewende sel ingeplant, en die sel het verdeel. Buiten DNS is daar ook RNS, wat klaarblyklik net so 'n balangrike rol speel in die verdeling van 'n sel.
    Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

  6. #6
    Ek stem saam Phillip, hierdie is baie gepesialiseerd. Soos ek verstaan is daar ekstra aminosure gebruik, of kan die geskepte DNA nuwe aminosure kodeer , of iets van die aard. Ek dink jy is reg dat 'n bestaande genoom model gebruik is.

  7. #7
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,486
    Blog Entries
    10
    Waar is die Venter vandaan??

    Ek weet dat omtrent 30 jaar gelede al daar eksperiment hiermee was by Onderstepoort

    EDit:

    Ok hy is 'n Amerikaner
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  8. #8
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699
    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Dit is inderdaad baie interesant .... hopelik draai dit nie uit soos die Si-Fi moovies waar die geskepte ding in 'n monster verander en dan ontsnap en dan ..... julle ken die storie.

    Vraag : Is hierdie nie 'n goeie argument vir sg. "Inteligente Ontwerp" nie ?
    Nee die si fi s verstaan nie die basiese wette van energie nie, jy het energie nodig om metabolisme te bou en dan te groei en dit kan teen maks tempo gebeur want jy moet ook nog van die hitte ontslae raak anders raak jy voortydig braaitjop letterlik aan brand slaan ! ( dis die wat nie Here ken nie.... tip leer van Hom praat met Hom .. dis daai ding wat hulle bid noem.. praat met God en dan lees jy Sy Woord ...Hy sal res doen ) .. ditto die groot goggos, hulle kan nie veel groter word nie want die asemhaling ding?.... aaah respirasie proses is nie effektief bo sekere grootte nie.... so geen 6 voet miere nie he he he..

    As to intelligent design... ons probeer al hoeveel dusiend jaar ( gelowiges ) of biljoene jare ( ongelowiges ) uitfigure hoe dit werk.... dink net hoe intellegent die design was om dit in ses dae nie net te plan nie maar alles te maak ook nog ...... alwetend...... vir seker alwetend ...:idea
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  9. #9
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699
    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    Ek dink aan die staaltjie wat ek gehoor het....oor die skep van lewe.

    Die duiwel wat se maar hy kan oor 'skep' en begin met 'n biki grond bymekaar te skraap, en die Here se vir hom, Nee, maak jou eie grond,
    Teh difference between creation and creative.... GOD !
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Replies: 25
    Last Post: Mar 21st 2013, 10:41 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •