cure-real
Results 1 to 14 of 14

Thread: Lekker oppie oor ..... waarna luister jy ?

  1. #1
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Suidkaap
    Posts
    1,052
    Blog Entries
    1

    Lekker oppie oor ..... waarna luister jy ?

    ( 'n draad oor algemene musiek smaak.... )


    Waarna luister jy ...

    werktyd ( kantoor radio/CD ) .... ?

    oppie langpad... ?


    sondag-middag-slapietyd .... ?


    as die wereld mooi is ..... ?

    as die lewenstorme bietjie erg raak ..... ?


    in die kombuis ( of garage ) ..... ?

    wat laat jou tone krul en heupe move .... ?


    waar / wanneer is musiek jou maatjie .... en watter klanke streel jou siel ?

    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

  2. #2
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Bredasdorp district
    Posts
    954
    Dit moet BESLIS n teken van die ouderdom wees ,maar my brose gestel kan die musiekkeuses van die radiostasies baie dae net nie hanteer nie. En met n CD speler ommie hoek is dit mos nou nie n probleem nie. Dan skakel ek die radio af en sit die Messias van Handel op en draai hom OOOOP . Gelukkig is ons naaste bure 5 km ver..... Of die 2e klavier konsert van Rachmaninov en Beethoven se 5 e klavierkonsert en en .... Dan gaan hier NIKS in hierdie huis aan nie. Die pampoenkoekies brand aan , ek HOOR net eenvoudig nie die telefoon lui nie en my hande raak dom om n eenvoudige taak te verrig soos tee pakkies in dose pak. Maar mens het dit ook nodig. As ek bestuur , luister ek NOOIT na klassieke musiek nie. Om verstaanbare redes..... Ek sal die eerste beste boom konnek....!
    Toedels!

  3. #3
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,978
    Blog Entries
    10
    Deesdae geniet ek nogals Pieter Coffee se musiek, andersins is ek mal oor Skrif wat getoonset is Of Christen/ Messiaanse musiek en enige van die Cd's ek het amper almal van hierdie
    Of Julius Magan se musiek...

    net wat lekker op die oor sit, selfs sakkie-sakkie met 'n krismiswurm
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  4. #4
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699
    Quote Originally Posted by mari View Post
    ( 'n draad oor algemene musiek smaak.... )
    Hmmmm.. LEKKER !
    werktyd ( kantoor radio/CD ) .... ?nekenaar fans en users

    oppie langpad... ? oom chuck missler

    sondag-middag-slapietyd .... ?sounds of silence

    as die wereld mooi is ..... ?reen wat val

    as die lewenstorme bietjie erg raak ..... ?nogtans sal ek jubel... daai song werk!

    in die kombuis ( of garage ) ..... ? die gasvlam en die kos wat prut

    wat laat jou tone krul en heupe move .... ? ritme!

    innie treffic ( ons bly in Johannesburg ) OK:
    delirious - ( majesty, rain down, inside outside, our god reigns, grace like a river,shout ot the north, my soul sings)
    joe niemand- love ( hooglied , the seal! )
    Glory to the king ( I will sing to the glory of the king,ons vir u,altyd in as langpad ry)
    niemand ( this is war,hummin,jericho,grace,trovato,words,the hardest thing,empty)
    juanita du plessis (im forgiven(amazing love),ons koning kom,open teh eyes of my heart)
    chris tomlin(how can I keep from singing ( awesome as ringtone ook!),amazing grace, indescribeable, Your grace is enough, unfailing love, You do all things well, how great is our God)
    oom karolus en lente.. (lang pad en ook die eerste cd wat ek as lof saamgesing het vir die Here na Hy my verander het...cool en hemels gewees om saam met pa en swaer dit saam te sing in kar en ek op 38 was jongste )
    oom jannewet( kinners mal daaroor en hoekom daarteen baklei? )
    supercool vir Jesus ( gelukkig net op dvd )
    tannie karika en ghoempie ( ditto dvd )
    luidkeels/retief burger(die kruis staan steeds,wie is daar soos U!,kom jesus kom,ewig,leeu van juda, nogtans, alles vir my,daar is niks)
    nicole mullen ( I know my redeemer lives - dei cd gekoop vir die EEN song ! ) youtube team hoyt waar eindig I Can do all things through Christ ... dis die soundtrack awesome!
    michael w smith ( heart of worship,open the eyes of my heart, above all, agnus dei, secret ambition)
    reana nel (ryg my lippe toe. wag vi haar volgende cd ... hoener vleis met eerste note van die girl by mmc - die laaste cd is baie rockerig)
    mmc2009 soundtrack cd ( ek sing self iwers op die een gelukkig is daar paar anner oukies wat my stem wegsteek )
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  5. #5
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,978
    Blog Entries
    10
    Quote Originally Posted by Willem View Post
    juanita du plessis (im forgiven(amazing love),ons koning kom,open teh eyes of my heart)
    Ons dans die song so 2 weke terug by 'n kerk byeenkoms.... gemengde Eng en Afr mense bymekaar......
    En.......die mense spring op en begin saam loof en prys.... een van die dansers vergeet om te dans en begin kyk na wat om ons aangaan, dit was AMAZING!! prys die Here , want Sy kinders wag vir Hom!!
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  6. #6
    Ek is eintlik baie lief vir 'n wye reeks musiek, maar met 'n driejarige in die huis is my musiek gereduseer tot Carike Keuzenkamp se kleuterliedjies (volume 1 en 2 ) , Jan de Wet se kleuterliedjies (Volume 1 en 2).......julle kry die prentjie.

  7. #7
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699
    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Ek is eintlik baie lief vir 'n wye reeks musiek, maar met 'n driejarige in die huis is my musiek gereduseer tot Carike Keuzenkamp se kleuterliedjies (volume 1 en 2 ) , Jan de Wet se kleuterliedjies (Volume 1 en 2).......julle kry die prentjie.
    Veg terug , kry nog een en as die tweede een 3 word kan die eerste een begin ander musiek geniet en dan kan jy beurte gee ..... cool ne'? nou hoop ek net hy hou van my musiek ! uhhmm
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  8. #8
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Bredasdorp district
    Posts
    954
    Willem , ek sien jy praat van Chris Tomlin. Ken jy sy Jesus Messiah? Dis vir my hemelse musiek!

  9. #9
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Bredasdorp district
    Posts
    954
    Fila , ek onthou nog jou skets van hoe n Bybel lees episode in julle huis verloop het so n jaar gelede waar julle letterlik met kleinman so n es gekap het dwarsdeur die Bybel (NIE in volgorde nie!) en dan is die Boekevat summier deur hom gestop as kleinman te vaak raak..... Dit klink my julle as ouers is kundiges op die gebied van Jan de Wet se liedjies...

    Met ons Christusfees so 2 naweke terug het die kleingoed EN grootgoed! aan oom Carolus en Lente se lippe gehang. Daardie 2 mense het darem n gawe ontvang om met die jong volk te werk!

  10. #10
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Lichtenburg SA
    Posts
    614
    Ek is mal oor musiek - enige musiek (net die Jazz nie...) Dit hang af in watter bui ek is. Deesdae is Andre Rieu nr 1 op ons musiek lys. Ek het so paar DVD's as geskenk by iemand gekry en ek kan nie genoeg daarvan kry nie. Net jammer ek lees dat hy tydens sy onlangse besoek aan SA gese het dat hy nie in God glo nie, wat nogal 'n demper plaas op my dunk van hom. Dis jammer dat iemand met so groot talent eendag verlore sal gaan... as hy nie intussen tot inkeer kom nie. (Dit was nogal vir my 'n skok, want op een van die DVD's speel hy "Nearer my God to Thee" en dan stroom die trane oor sy wange.... wys jou!)

  11. #11
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699
    Quote Originally Posted by protea View Post
    Willem , ek sien jy praat van Chris Tomlin. Ken jy sy Jesus Messiah? Dis vir my hemelse musiek!
    Nee, maar sal uitkyk daarvoor , dankie!
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  12. #12
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699
    Quote Originally Posted by Gene View Post
    Ek is mal oor musiek - enige musiek (net die Jazz nie...) Dit hang af in watter bui ek is. Deesdae is Andre Rieu nr 1 op ons musiek lys. Ek het so paar DVD's as geskenk by iemand gekry en ek kan nie genoeg daarvan kry nie. Net jammer ek lees dat hy tydens sy onlangse besoek aan SA gese het dat hy nie in God glo nie, wat nogal 'n demper plaas op my dunk van hom. Dis jammer dat iemand met so groot talent eendag verlore sal gaan... as hy nie intussen tot inkeer kom nie. (Dit was nogal vir my 'n skok, want op een van die DVD's speel hy "Nearer my God to Thee" en dan stroom die trane oor sy wange.... wys jou!)
    Nou kom ons vra die Here om daai song te gebruik tot SY eer en Andre en sy orkes vir die Here te wen!
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  13. #13
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Pretoria.South Africa
    Posts
    306
    Ek luister graag na Piet Smit,Don Francisco,en klasieke musiek.Ek het baie van my cd's op my selfoon gelaai en luister as ek gaan slaap.Dikwels speel ek die Jubelatum sangers en dit hang af van wanneer ek aan die slaap raak dan draai die laaste lied gewoonlik in my kop as ek op staan die volgende oggend.

  14. #14
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    603
    Blog Entries
    4
    werktyd ( kantoor radio/CD ) .... ? Soms Radio. Radio Impact, maar dit raak nou meer oor die aanbieder se keuse en smaak, so stilte en die draai van rekenaars.

    oppie langpad... ? Werk toe... Stilte of Impact / Kansel. Ek verkies stilte, dan kan ek met Vader gesels

    sondag-middag-slapietyd .... ? As ek slaap luister ek gewoonlik Arthur Burk se blessings. Nie musiek nie, maar mens het dit nodig.

    as die wereld mooi is ..... Stilte en YHWH se stem

    as die lewenstorme bietjie erg raak ..... Stilte...

    wat laat jou tone krul en heupe move .... ? een album met die naam van Adonai, of Morningstar se musiek

    Ek het so paar maande terug van al my musiek afgesluit. Van die gospel musiek wat mens die laaste tyd kry kan mens net vra wie vereer die sangers?
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Lekker Sjokoladekoek
    By Ta-An in forum Ester se Koffiehuis
    Replies: 7
    Last Post: Sep 1st 2009, 10:06 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •