LOL Ek het probeer Diski dancing doen
Nee kyk, as jy oor 50 is en jou lyf uit die knoop moet gaan soek, dan doen mens maar liewer die Vodacom se advertensie se dansie![]()

Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Ek het nie regtig 'n bydrae nie......maar lyk my die "kerk" het?
Kerk het vuvuzelas geskape
2010-06-22 21:14
Verwante skakels
Vuvuzela laat Europa kwêla
Vuvuzela se geraas erger as Boeing s’n
Vuvuzela-skepper sê dis 12de taal
Durban - Die Nazareth Baptistekerk het 'n ooreenkoms met 'n vuvuzela-vervaardiger gesluit wat erken dat een van die kerk se profete die blaasinstrument al in 1910 geskep het.
Luidens die kerk het hul stigter, Isaiah Shembe die instrument 'n eeu gelede gemaak met bokhorings. Dit was dan gebruik wanneer die kerkmense gebid het.
Die kerk het gedreig om hof toe te gaan om hul intellektuele regte oor die vuvizela te bekragtig.
"Ons is nou erken as die amptelike makers van die vuvuzela, en ons gaan nou saam werk," het Enoch Mthembu, die kerk se woordvoerder gesê.
http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nu...skape-20100622
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
Ai toggie liewe Lullu......
En wat sal Abraham nou hiervan sê??
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Om sport deel van die kerk te maak. Jesus het vir die dissipels gese: "Gaan die hele wereld in en maak dissipels". Die opdrag was om die kerk na die wereld te neem en nie die wereld in die kerk in te bring nie. Ongelukkig is dit vandag so dat die kerk nou werelds is, in plaas daarvan dat die wereld kerk is.
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
Johnny, oor die "wêreldsheid in die kerk" gaan ek nie met jou verskil nie, maar dis 'n ander onderwerp. Maar ek dink jy is besig om die baba saam met die badwater uit te gooi. Met sport is daar niks verkeerd nie. Die Bybel leer nêrens vir ons dat ons heeldag en aldag ewe vroom moet sit met die Bybel onder die arm nie.... om te ontspan en te kompeteer, is net so nodig vir ons menswees as wat Bybelstudie en prediking is. Kyk maar net hoeveel keer gebruik Paulus sportgebeure as voorbeelde om sy boodskappe mee te illustreer.
Heb 12:1 & 2 "laat ons ook elke las aflê en die sonde wat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop loop wat voor ons lê, die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof...."
2 tTm 4:7 " Ek het die goeie stryd gestry; ek het die wedloop voleindig..."
1Co 9:26 "Ek hardloop dan soos een wat nie onseker is nie; ek slaan met die vuis soos een wat nie in die lug slaan nie...."
Natuurlik moet daar balans wees (ek dink ook daar word soms beslis van sport 'n afgod gemaak in hierdie land), maar sport is noodsaaklik vir ons liggaam en gees. En om in 'n goeie gees te skerts en selfs die vuvuzela te blaas, as dit jou geval, of die diski-dans te dans, kan iets moois wees, en dis goed vir 'n mens.
Waarom mag die kerk niks met sport te doen hê nie? Ek stem saam dat die kerk se opdrag is om dissipels te maak, maar net soos die eet van voedsel nodig is vir 'n mens om te oorleef, so is ontspanning ook noodsaaklik vir 'n mens, om God se opdragte te kan uitvoer?
EWE skierlik is ons inkopies sentrum leegal die buitelanders is weg....
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Wat is jou bydrae tot 2010 Sokker??
..... ekke etie meer kalamari nie ........
![]()
Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.
Ek weet van kerke in Amerika wat tot stoei gevegte in hul kerk hou. Seker maar reg?Waarom mag die kerk niks met sport te doen hê nie? Ek stem saam dat die kerk se opdrag is om dissipels te maak, maar net soos die eet van voedsel nodig is vir 'n mens om te oorleef, so is ontspanning ook noodsaaklik vir 'n mens, om God se opdragte te kan uitvoer?
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Gene en Ta-An. Ek weet dit is net 'n gebou. Dit is wat binne die gebou gebeur wat die probleem is. Jesus het seker ook maar Sy tyd gemors om die tafels om te gooi. Hy moes eerder na julle geluister het.
Hou julle maar so kerk. Volgende is seker paal dans en "strip tease"? Aai....ou Lollie Jackson sou geld gemaak het......as hy ten minste kerk toe gegaan het. Dan kon hy darem net voor die Here hom in die hel gooi gese het......."maar ek het dit darem in U huis gedoen"!
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
Johnny ....
....... is jy regtig egtig for real ...... of 'n kuberkaper ????......
.............
Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks