Hi Johnny
Dit pla vir my effe dat jy hierdie twyfel en bekommernis het, dit Woord leer tog duidelik dat daar geen veroordeling meer is vir die wat in Christus is nie en verder skryf Johannes juis aan ware wedergebore kinders van God sodat hulle "blydskap volkome kan wees" in die feit dat hulle sekerheid het dat hulle gered is, nie op grond van die werke van die mens nie, of die volharding van die mens nie, maar op grond van absolute genade.











Bookmarks