cure-real
Page 5 of 5 FirstFirst 12345
Results 61 to 65 of 65

Thread: Wat is jou bydrae tot 2010 Sokker??

  1. #61
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,994
    Blog Entries
    6

    Re: Wat is jou bydrae tot 2010 Sokker??

    Askies MODS

    Ek is jammer, hierdie gesprek ontaard nou, ek gaan nie meer hier van die draad af gaan nie, indien julle dit nodig ag, ek sal nie sleg dink as julle al my plasings aan Johnny verwyder nie, dit voel of ek met 'n muur praat en dit maak my negatief en ek sien self dat die negatiwiteit besig is om oor te gaan in my plasings in.

    Terug op die onderwerp:

    Gisteraand verneem hier in Pietersburg is dit toe soos ek gevrees het. Dit klink my ons munisipaliteit is in 'n finansiŽle knyp, van wat ek hoor kan selfs die dames wat so mooi die strate skoon gehou het tydens die SWC nie eers betaal word nie. Vir nou erken ek, dit is hoorsÍ, ek sal probeer om agter die waarheid hier te kom en weer terugvoer lewer, maar dit klink vir my na 'n hartseer stand van sake, ek hoop werklik dit is nie die waarheid nie.

  2. #62
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,994
    Blog Entries
    6

    Re: Wat is jou bydrae tot 2010 Sokker??

    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Hokaai, stop die lorrie, ons mag nie met klippe begin gooi in die sandput nie. Bou sandkastele en baljaar, maar los net die klippe uit seblief...
    Daai anders seuntjie het sand in my oŽ gegooi meneer

  3. #63
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,117

    Re: Wat is jou bydrae tot 2010 Sokker??



    Ek sluit maar eers die draad, tot al die klippe uit die sandput verwyder is en dan maak ons die speelplek weer oop..., wil net gou vir Jonas vra om die hark te bring.
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  4. #64
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,996
    Blog Entries
    10

    Re: Wat is jou bydrae tot 2010 Sokker??

    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    Phil neem maar gerus deel. Soos ek reeds gese het...die forum is joune.
    Johnny, wat weet jy wat ek nie weet nie
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  5. #65
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,996
    Blog Entries
    10

    Re: Wat is jou bydrae tot 2010 Sokker??

    Quote Originally Posted by Phil Fourie View Post
    Daai anders seuntjie het sand in my oŽ gegooi meneer
    Wie het eerste sand gegooi in #54, nadat die draad regguit gepluk is??

    OooOoOOOOOooooo???

    Dankie Ferdi
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Mmc 2010
    By Francois Marais in forum Alles en nog wat
    Replies: 15
    Last Post: Jan 28th 2011, 05:35 AM
  2. Formula 1 2010
    By kistan in forum Solomon's Porch
    Replies: 3
    Last Post: Apr 28th 2010, 06:08 PM
  3. Asteroid 2010 GA6
    By napsnsnacks in forum End Times Chat
    Replies: 10
    Last Post: Apr 10th 2010, 02:34 AM
  4. A Blessed 2010 to you and yours
    By paidforinfull in forum Christian Fellowship
    Replies: 11
    Last Post: Jan 1st 2010, 05:50 AM
  5. Vee offerande? vir 2010 sokker??
    By Ta-An in forum Alles en nog wat
    Replies: 13
    Last Post: Nov 3rd 2009, 02:24 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •