cure-real
Results 1 to 2 of 2

Thread: Wat is jou klerekas werd?

  1. #1
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Newcastle, KwaZulu-Natal, South Africa
    Posts
    1,640

    Wat is jou klerekas werd?

    Ek hoor vandag op die radio 90% van alle vroue se klerekaste is onderverseker. (Ek wou die draad eintlik daar by die koffiehuis geplaas het, maar nou mag ek mos nie!)

    Hulle het nie een 'n idee van hoeveel al daai klere en skoene werd is nie! Maar, meen hulle, daar is waarskeilik 'n baie goeie verduideliking vir die toedrag van sake. Vroutjies koop partykeer (of baie keer) goedjies waarvan die prysetiket vir die man weggesteek word! Die beraming van wat dit werd is, is dus van die begin af onderwaardeer. Of gaan dit nie so by julle nie?

  2. #2
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,914
    Blog Entries
    10
    Wel David......
    Antieke klere is baie werd....
    Meeste van my klere kom uit die "La HomeMade" boutique uit.
    Kan mens nou jou klere verseker op die toegevoegde waarde??
    Prysetiket?? As dit in my maandelikse budget pas... dan is ek okay daarmee.

    Gelukkig het my man se ma 100 keer meer skoene as ek gehad...
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •