cure-real
Results 1 to 15 of 15

Thread: Was Nikodémus gered?

  1. #1
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,180

    Was Nikodémus gered?

    Gisteraand in 'n Bybelstudie vra 'n oom my hierdie vraag en ek kon hom nie antwoord nie, waarna hy my toe 'n baie goeie antwoord gee, maar hoe dink julle, voor mens die antwoord gee, was hy gered?
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  2. #2
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,994
    Blog Entries
    10
    Ek sou so sê Ja
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  3. #3
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,180
    Anneke,

    Ek wil graag saamstem, maar hoe kan mens dit werklik weet en waar is dit so weergegee in die Bybel?
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  4. #4
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,994
    Blog Entries
    10
    Ek dink in Johannes.....

    Hy was baie gretig om meer uit te vind oor Jesus, hy het hom selfs in die nag gaan besoek, hy het ook geprotesteer teen die manier waarop die Sanhedrin teen Jesus gepraat het, Hy neem ook later deel aan die salwing en gereedmaking vir begrafnis van Jesus...
    hoe kan enigeen wat deur die Meester aangeraak is, nie Sy navolger word nie...
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  5. #5
    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    hoe kan enigeen wat deur die Meester aangeraak is, nie Sy navolger word nie...
    Mens sou graag so wil dink Ta-An maar ek glo daar was tog mense wat se harde verhard was teenoor Jesus se boodskap... is die ryk jong man 'n goeie voorbeeld wonder ek ?

    Wat Nikdemus betref kan ek nie aan 'n enkele plek dink waar dit pertinent staan dat hy wel gered was nie ..... maar ek vermoed die OP is hier met 'n triek ....kom ons gee hom 'n kans om homself te verduidelik.

  6. #6
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,180
    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    ..... maar ek vermoed die OP is hier met 'n triek ....kom ons gee hom 'n kans om homself te verduidelik.
    Die OP het baie trieks ap hies slieeff...

    Ek moet sê, die ou oom wat my gisteraand gevra het, het my skoon uitgeboul. Ek weet nie of ek julle gaan uitboul nie, maar soek so bietjie op e-sword, voor mens jou goëlbal kan boul...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  7. #7
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,994
    Blog Entries
    10
    En..... ons wag in spanning.... het Nikodemus 'n apostel van Jesus geword??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  8. #8
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,180
    OK, hier is die deel wat daaroor handel, maar dit staan nie direk of hy gered was nie, mens moet dieper lees en dan kan jy basies nie 'n ander gevolgtrekking maak, as dat hy wel gered was nie.

    Joh 19:38-42 AOV

    (38) En ná hierdie dinge het Josef van Arimathéa, wat ‘n dissipel van Jesus was, maar in die geheim, uit vrees vir die Jode, vir Pilatus gevra of hy die liggaam van Jesus mag wegneem. En Pilatus het dit toegelaat. Hy het toe gegaan en die liggaam van Jesus weggeneem.
    (39) En Nikodémus, wat die eerste maal in die nag na Jesus gegaan het, het ook gekom met ‘n mengsel van mirre en alewee van omtrent honderd pond gewig.
    (40) En hulle het die liggaam van Jesus geneem en dit in doeke toegedraai saam met die speserye, soos die gewoonte van die Jode is om te begrawe.
    (41) En daar was op die plek waar Hy gekruisig is, ‘n tuin, en in die tuin ‘n nuwe graf waar nog nooit iemand in neergelê was nie.
    (42) Daar het hulle Jesus toe neergelê weens die voorbereiding van die Jode, omdat die graf naby was.

    Die eerste keer in Johannes 3 wat Nikodémus na Jesus gekom het, het hy in in die nag gekom, omdat hy homself nie wou blootstel nie. Hierdie keer kom hy in die dag en is hy nie gepla om blootgestel te wees nie, hy gaan ook saam met Jesus se dissipels en help met die verrigtinge rakende die begrafnis. Al hierdie openlikheid en ook band met Jesus se dissipels is tekens dat Nikodémus gered moes wees, want daar het 'n verandering gekom van eers in die nag dinge doen en nou in die ope, sodat sy lig kan skyn, soos Jesus ook beveel het ons almal se lig moet skyn...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  9. #9
    Interesant ! Mens sou dus aanneem dat hy wel 'n aanhanger van Jesus was, so die kanse dat hy gered was is inderdaad groot, sou ek sê.

  10. #10
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,994
    Blog Entries
    10
    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Interesant ! Mens sou dus aanneem dat hy wel 'n aanhanger van Jesus was, so die kanse dat hy gered was is inderdaad groot, sou ek sê.
    Sien Fila-vlooi ek is reg ge-is
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  11. #11
    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    Sien Fila-vlooi ek is reg ge-is
    Is !
    Dit laat mens dink, hoe het sommige mense Jesus "weerstaan ? " Was dit omrede hulle nie bedoel was om die Evangelie aan te gryp nie (soos Judas) of was daar 'n ander rede ?

  12. #12
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,994
    Blog Entries
    10
    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Is !
    Dit laat mens dink, hoe het sommige mense Jesus "weerstaan ? " Was dit omrede hulle nie bedoel was om die Evangelie aan te gryp nie (soos Judas) of was daar 'n ander rede ?
    Enhier gaan ons met die boot : Uitverkiesing en Vryewil
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  13. #13
    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    ......en Vryewil
    Wat vir 'n ding is dit Ta-An ? Kan mens dit op 'n broodjie smeer ?

  14. #14
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,994
    Blog Entries
    10
    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Wat vir 'n ding is dit Ta-An ? Kan mens dit op 'n broodjie smeer ?
    Eintlik is dit Tamaletjie

    Joshua 24:15 Maar as dit verkeerd is in julle oë om die HERE te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: òf die gode wat julle vaders daar oorkant die Eufraat gedien het, òf die gode van die Amoriete in wie se land julle woon; maar ek en my huis, ons sal die HERE dien.
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  15. #15
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    1,038
    Toe sê Jesus vir die twaalf: Wil julle nie ook weggaan nie? En Simon Petrus antwoord Hom: Here, na wie toe sal ons gaan? U het die woorde van die ewige lewe. En ons het geglo en erken dat U die Christus is, die Seun van die lewende God.
    (Joh 6:67-69)

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Kan iemand wat afgedwaal het, nog gered word?
    By Gene in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 20
    Last Post: Mar 11th 2014, 06:28 PM
  2. Hoe word iemand gered van 'n ewigheid in die hel?
    By Yolande~ in forum Gebed, Getuienisse en Bediening
    Replies: 8
    Last Post: Jun 18th 2009, 07:01 AM
  3. Glo en jy sal gered word?
    By Louis F Brits in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 7
    Last Post: Jun 5th 2009, 05:49 PM
  4. Die Seun het kom soek, en my gered wat verlore was!
    By MercyChild in forum Gebed, Getuienisse en Bediening
    Replies: 5
    Last Post: May 16th 2009, 06:31 AM
  5. Eenmaal gered
    By Phil Fourie in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 79
    Last Post: May 14th 2008, 06:12 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •