Gisteraand in 'n Bybelstudie vra 'n oom my hierdie vraag en ek kon hom nie antwoord nie, waarna hy my toe 'n baie goeie antwoord gee, maar hoe dink julle, voor mens die antwoord gee, was hy gered?

The Lord is our Shepherd
die Here sal voorsien
it’s the only method
glo dit en jy sal sien
The power of His glory
is the punch line of this story,
ek staan verwonderd en tog
het U alles volmaak besorg
Ek sou so sê Ja![]()
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Anneke,
Ek wil graag saamstem, maar hoe kan mens dit werklik weet en waar is dit so weergegee in die Bybel?
The Lord is our Shepherd
die Here sal voorsien
it’s the only method
glo dit en jy sal sien
The power of His glory
is the punch line of this story,
ek staan verwonderd en tog
het U alles volmaak besorg
Ek dink in Johannes.....
Hy was baie gretig om meer uit te vind oor Jesus, hy het hom selfs in die nag gaan besoek, hy het ook geprotesteer teen die manier waarop die Sanhedrin teen Jesus gepraat het, Hy neem ook later deel aan die salwing en gereedmaking vir begrafnis van Jesus...
hoe kan enigeen wat deur die Meester aangeraak is, nie Sy navolger word nie...
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Mens sou graag so wil dink Ta-An maar ek glo daar was tog mense wat se harde verhard was teenoor Jesus se boodskap... is die ryk jong man 'n goeie voorbeeld wonder ek ?
Wat Nikdemus betref kan ek nie aan 'n enkele plek dink waar dit pertinent staan dat hy wel gered was nie ..... maar ek vermoed die OP is hier met 'n triek ....kom ons gee hom 'n kans om homself te verduidelik.![]()
The Lord is our Shepherd
die Here sal voorsien
it’s the only method
glo dit en jy sal sien
The power of His glory
is the punch line of this story,
ek staan verwonderd en tog
het U alles volmaak besorg
En..... ons wag in spanning.... het Nikodemus 'n apostel van Jesus geword??
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
OK, hier is die deel wat daaroor handel, maar dit staan nie direk of hy gered was nie, mens moet dieper lees en dan kan jy basies nie 'n ander gevolgtrekking maak, as dat hy wel gered was nie.
Joh 19:38-42 AOV
(38) En ná hierdie dinge het Josef van Arimathéa, wat ‘n dissipel van Jesus was, maar in die geheim, uit vrees vir die Jode, vir Pilatus gevra of hy die liggaam van Jesus mag wegneem. En Pilatus het dit toegelaat. Hy het toe gegaan en die liggaam van Jesus weggeneem.
(39) En Nikodémus, wat die eerste maal in die nag na Jesus gegaan het, het ook gekom met ‘n mengsel van mirre en alewee van omtrent honderd pond gewig.
(40) En hulle het die liggaam van Jesus geneem en dit in doeke toegedraai saam met die speserye, soos die gewoonte van die Jode is om te begrawe.
(41) En daar was op die plek waar Hy gekruisig is, ‘n tuin, en in die tuin ‘n nuwe graf waar nog nooit iemand in neergelê was nie.
(42) Daar het hulle Jesus toe neergelê weens die voorbereiding van die Jode, omdat die graf naby was.
Die eerste keer in Johannes 3 wat Nikodémus na Jesus gekom het, het hy in in die nag gekom, omdat hy homself nie wou blootstel nie. Hierdie keer kom hy in die dag en is hy nie gepla om blootgestel te wees nie, hy gaan ook saam met Jesus se dissipels en help met die verrigtinge rakende die begrafnis. Al hierdie openlikheid en ook band met Jesus se dissipels is tekens dat Nikodémus gered moes wees, want daar het 'n verandering gekom van eers in die nag dinge doen en nou in die ope, sodat sy lig kan skyn, soos Jesus ook beveel het ons almal se lig moet skyn...
The Lord is our Shepherd
die Here sal voorsien
it’s the only method
glo dit en jy sal sien
The power of His glory
is the punch line of this story,
ek staan verwonderd en tog
het U alles volmaak besorg
Interesant ! Mens sou dus aanneem dat hy wel 'n aanhanger van Jesus was, so die kanse dat hy gered was is inderdaad groot, sou ek sê.
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Eintlik is dit Tamaletjie
Joshua 24:15 Maar as dit verkeerd is in julle oë om die HERE te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: òf die gode wat julle vaders daar oorkant die Eufraat gedien het, òf die gode van die Amoriete in wie se land julle woon; maar ek en my huis, ons sal die HERE dien.
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Toe sê Jesus vir die twaalf: Wil julle nie ook weggaan nie? En Simon Petrus antwoord Hom: Here, na wie toe sal ons gaan? U het die woorde van die ewige lewe. En ons het geglo en erken dat U die Christus is, die Seun van die lewende God.
(Joh 6:67-69)
There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks