"It will not be enough if we don't go down on our knees" - (That is for the soccer....and not God)

Uiteindelik......Zuma op sy kniee. Hy was laasweek hier in Sasolburg waar leraars hom die hande opgele het en gebid het dat die sokker 'n sukses sal wees. Buig hy voor Jesus......? Nee, hy buig voor die sokker. Hartseer dat sport jou op jou kniee kry, maar nie God nie.

NS: Ek hoor een van sy "vroue" het 'n brood in die oond.