cure-real
Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 16 to 17 of 17

Thread: Verstaan ons God reg?

  1. #16
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Bredasdorp district
    Posts
    954
    RR, hoe jy oor God dink en voel is nie noodwendig verkeerd en ons sienings reg nie. Soveel Christenne , soveel sienings oor God want elkeen ervaar Hom op n unieke manier. Is dit nie die rede hoekom dogma in kerke ontstaan het nie? Party het gevoel: ONS het die regte siening oor God en van nou af sien ons God SO in ons denominasie. En die wat nie daarmee verlief wil neem nie , moet nou maar vir hulle n ander kerklike heenkome soek? Ek gooi nie klippe nie ,maar vra net vrae oor sake wat vir my al lankal pla. En nou die groot gevaar: As die dogma groter gesag begin dra in jou denominasie as die Woord van God.... wat dan?

  2. #17
    Dankie Protea, goeie punt. 'n punt waarna mens bietjie dieper kan gaan kyk na. Daardie dogma en verskillende sienings wat jy nom is juis in my mening die rede waarom ons moet vra: "verstaan ons God reg?"

    Om 'n voorbeeld te noem, Columbus het geglo, maar het Jesus glad nie verstaan nie. Soveel so dat sy optrede amper die teenoorgestelde was as die van Jesus. Hy het mense gedwing om sy geloof aan te neem waar hy kolonies in Amerika gestig het. Ek glo ons het darrem bietjie vordering gemaak intussen

    Ek weet om God beter te verstaan gaan ons nie in die Hemel kry nie. Dit is nie belangrik om jou kop oop te kloof daaroor nie. Mens het net geloof in Hom nodig. Maar dit maak die lewe soveel ryker!

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Help ek verstaan nie
    By Willem in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 8
    Last Post: Nov 17th 2013, 11:28 AM
  2. Bespreking Hoe verstaan ek die Nuwe bedeling?
    By hermand in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 7
    Last Post: Dec 18th 2009, 11:06 AM
  3. hoe verstaan mens dit???
    By Francois Marais in forum Alles en nog wat
    Replies: 14
    Last Post: Oct 20th 2009, 04:58 PM
  4. Is die Bybel maklik om te verstaan?
    By CFJ in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 11
    Last Post: Jan 11th 2009, 04:34 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •