cure-real
Page 1 of 2 12 LastLast
Results 1 to 15 of 30

Thread: Dagsę

  1. #1
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,994
    Blog Entries
    6

    Dagsę

    Ek was in die "omgewing" toe dink ek by myself dat dit darm nie reg sal wees om nie net hallo te sę nie.

    So:

    Hallo almal

  2. #2
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    1,029

    Re: Dagsę

    Haai Phil, bly om te hoor jy leef nog

  3. #3
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,994
    Blog Entries
    6

    Re: Dagsę

    Quote Originally Posted by Son of the South View Post
    Haai Phil, bly om te hoor jy leef nog
    En ek het baie sekerheid dat ek vir ewig sal leef

  4. #4
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    1,029

    Re: Dagsę

    He, he, he ... Regstelling: Bly om te hoor jy haal nog asem ... en dat jy nog vir ewig sal leef.

  5. #5
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,112

    Re: Dagsę

    Hi Phil! Lekker om weer van jou te hoor en net soos SoS is ek ook bly dat jy nog regtig leef!
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  6. #6
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,996
    Blog Entries
    10

    Re: Dagsę

    Ek sal tee maak, bring net jou eie koekies saam
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  7. #7

    Re: Dagsę

    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    Ek sal tee maak, bring net jou eie koekies saam
    Solank daar hertsoggies by betrokke is kom ek ook saam speel !
    Hallo Phil !

  8. #8
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,994
    Blog Entries
    6

    Re: Dagsę

    Ek wag en wag, maar die tee kom nie, die koekies het al opgedroog

  9. #9
    Join Date
    May 2009
    Location
    Hillcrest KZN
    Posts
    149

    Re: Dagsę

    Hallo Phil, hier vanaf Funny Farm in 'n kouerige KZN. Hoop jy gaan 'n tydjie verwyl in ons "omgewing".

  10. #10
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Suidkaap
    Posts
    1,052
    Blog Entries
    1

    Re: Dagsę




    hallo phillie ........ jou gemis..... bly jy's terug .......

    ......... m
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

  11. #11
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,996
    Blog Entries
    10

    Re: Dagsę

    Quote Originally Posted by Phil Fourie View Post
    Ek wag en wag, maar die tee kom nie, die koekies het al opgedroog
    Die tee het koud geworre Phil....., het jy lekker aan Fila se Hertzoggies gesmul??
    Hier is altyd tee Boetie Phil,,,,,,, enige geur en kleur, maak sommer red-cuppachino speciaal net vir jou
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  12. #12
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,994
    Blog Entries
    6

    Re: Dagsę

    Sę my hoe gaan dit met julle mense, ek verlang soms, of julle dit nou glo of nie

  13. #13
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Suidkaap
    Posts
    1,052
    Blog Entries
    1

    Re: Dagsę

    Hallo boetie ....

    ekke voel skoon afgeskeep ....... doerie laas 'n demerit op Lighuis gekry ...

    ..... m
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

  14. #14
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,994
    Blog Entries
    6

    Re: Dagsę

    mari

    Ek kan dink, jy moet seker aan onttrekkingsimptome ly?

  15. #15
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Newcastle, KwaZulu-Natal, South Africa
    Posts
    1,694

    Re: Dagsę

    Hi Phil, dit is nou toevallig ne, ek het net laasweek vir Ferdi gesę ek mis Phil hier op die forum. Het darem gister met jou op Skype gepraat. Goeie raad wat jy my oor daardie kameralens gegee het.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •