cure-real
Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 16 to 30 of 30

Thread: Dagsę

  1. #16
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,994
    Blog Entries
    6

    Re: Dagsę

    Hi David

    Dit is net 'n plesier, en as daar nog enige ander fotografie vrae is wat jy het, vra gerus. Ek gaan hoeka bietjie daai kanon van my Kruger toe vat vroeg Augustus, kan nie wag om 'n paar duisend fotos op te lyn nie

  2. #17
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Suidkaap
    Posts
    1,052
    Blog Entries
    1

    Re: Dagsę

    Phillie ......

    ...... Bly om te hoor jy verkies om jou kamera te vat ...... hoop jy los die boogkanon !!!
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

  3. #18
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,994
    Blog Entries
    6

    Re: Dagsę

    Ek sal my boog by die huis los as jy ophou my Phillie noem

  4. #19
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,935
    Blog Entries
    10

    Re: Dagsę

    Ja, ons mis jou
    Die ketel kook
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  5. #20
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,994
    Blog Entries
    6

    Re: Dagsę

    Tante A

    Ek is net bang as ek weer hier begin deelneem dan gaan die ketel oorkook

  6. #21
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,935
    Blog Entries
    10

    Re: Dagsę

    Quote Originally Posted by Phil Fourie View Post
    Tante A

    Ek is net bang as ek weer hier begin deelneem dan gaan die ketel oorkook
    Gelukkig het ketels 'tripswitches' wat afskakel wanneer dit kook.... so soort van 'sefbeheersing'
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  7. #22
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,994
    Blog Entries
    6

    Re: Dagsę

    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    so soort van 'sefbeheersing'
    Wat is dit, en hoe lank moet jy dit trek totdat dit sterk genoeg is, ek hou van sterk rooibos byvoorbeeld?

  8. #23
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,935
    Blog Entries
    10

    Re: Dagsę

    Quote Originally Posted by Phil Fourie View Post
    Wat is dit, en hoe lank moet jy dit trek totdat dit sterk genoeg is, ek hou van sterk rooibos byvoorbeeld?
    Die tee is so sterk soos jy verkies jy kan mos self die sakkie uithaal
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  9. #24
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Stellenbosch, South Africa
    Posts
    1,867

    Re: Dagsę

    Welkom terug Phil! Lekker om jou hier te sien.
    Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

  10. #25
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699

    Re: Dagsę

    Dag Phil,

    Goed om weer van jou te hoor.

    groetnis
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  11. #26
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Suidkaap
    Posts
    1,052
    Blog Entries
    1

    Re: Dagsę

    ....en .......

    .... Phil en Johnny het toe ontmoet ........

    .... Phil, het ekke al genoem dat ek baie bly is om jou stem weer hier te hoor ??? ........

    shalom
    m
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

  12. #27
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Bredasdorp district
    Posts
    954

    Re: Dagsę

    Howdy Phil,
    Bly om jou weer hier te he! Jy het na ons verlang! Stry?

  13. #28
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,994
    Blog Entries
    6

    Re: Dagsę

    Quote Originally Posted by protea View Post
    Howdy Phil,
    Bly om jou weer hier te he! Jy het na ons verlang! Stry?
    Na VAN julle

    Jy natuurlik ingesluit

  14. #29
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Bredasdorp district
    Posts
    954

    Re: Dagsę

    Hoe vorder jy met die kitaardrukke in Koos Du Plessis se liedjieboek?

  15. #30
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,994
    Blog Entries
    6

    Re: Dagsę

    Quote Originally Posted by protea View Post
    Hoe vorder jy met die kitaardrukke in Koos Du Plessis se liedjieboek?
    Goed dankie, het noudie dag weer bietjie uit daardie boeke gespeel. Net weereens baie dankie vir daardie geskenk, dit was werklik gaaf gewees

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •