Hoe verstaan jy die uitleg van hierdie kerke waaraan Jesus, met Johannes wat moes dikteer, elkeen 'n brief geskryf het ?
Die gemeentes het natuurlik almal bestaan, so daar is 'n baie duidelike letterlik-historiese element agter die briewe, maar wat moet die briewe vir ons huidiglik leer ?
Daar is 'n algemene opvatting dat hierdie briewe na verskillende tydgleuwe in die Christen-kerk se geskiedenis wys, en dat ons nou in die "laudesiese-tydperk" , of die sogenaamde "lou-kerk-era" is. ( As voorbeeld )
Nog 'n opvatting sê dat hierdie briewe eerder na verskillende kondisies verwys wat op dieselfde tyd in verskillende gemeentes kan bestaan, of selfs in dieselfde gemeente oor verskillende tye kan heers.
Hoe verstaan jy dit ? Kan al bogenoemde ook reg wees ?
![]()




Reply With Quote


Bookmarks