..... ek het onlangs 'n nuwe Speed Queen wasmasjien gekoop.
Die vorige Speed Queen het 20 jaar lank gehou, maar die nuwe ene is ek baie terleurgesteld mee.
Dit stink!! en maak swart vrot velletjies in my wasgoed!!
Hoe nou gemaak???
Is dit omdat ek nie meer Skip gebruik nie, want ek gebruik nou Sunlight, biki goedkoper.....maar ek is raad-op
![]()





maar ek is raad-op
Reply With Quote

dit het 'n nie-bleik jik in en die swat gemors het biki los gekom en uit gewas... en die stank is weg

Bookmarks