Your Advert here
cure-real
Page 1 of 2 12 LastLast
Results 1 to 15 of 18

Thread: Dans, dans, dans, kan 'n man dan nie?

  1. #1
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    2,011
    Blog Entries
    6

    Dans, dans, dans, kan 'n man dan nie?

    Goed, ek dink die titel beskryf dit redelik duidelik, wat is julle BYBELSE oortuigings aangaande dans. En ons praat hier van sekulêre dans, nie die sg. "aanbiddings danse" nie, dit is 'n kontroversie vir 'n ander draad

    En moenie kom met die "Dawid het voor die ark gedans" storie nie, dit is nie dieselfde nie, dit was 'n vorm van vreugde in aanbidding en kan duidelik nie eers vergelyk word met die ge-skuifel skuifel op vuil dansvloere terwyl tween mense aan mekaar hang nie.

    "Any takers" soos hulle in Ingels sal sê?

  2. #2

    Re: Dans, dans, dans, kan 'n man dan nie?

    Ek dink ons doppers se standpunt rondom dans is volledig gedokumenteer.

  3. #3
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    600
    Blog Entries
    4

    Re: Dans, dans, dans, kan 'n man dan nie?

    Well like the English would say:

    1Sa 29:5 This is David! They used to dance and sing about him, 'Sha'ul has killed his thousands, but David his tens of thousands'!"
    Job 21:11+12 They produce flocks of babies, and their children dance around. They sing with tambourines and lyres and rejoice to the sound of the pipe.
    Ecc 3:4 a time to weep and a time to laugh, a time to mourn and a time to dance,
    Jer 31:4 Once again, I will build you; you will be rebuilt, virgin of Isra'el. Once again, equipped with your tambourines, you will go out and dance with the merrymakers.
    Jer 31:13 "Then the virgin will dance for joy, young men and old men together; for I will turn their mourning into joy, comfort and gladden them after their sorrow.
    Luk 6:23 Be glad when that happens; yes, dance for joy! because in heaven your reward is great. For that is just how their fathers treated the prophets.
    Luk 7:32 They are like children sitting in the marketplaces, calling to one another, `We made happy music, but you wouldn't dance! We made sad music, but you wouldn't cry!'

    Is dit wat vandag as dans gesien word dans... Ek dink nie so nie. Dit is meer te doen met die menselike vlees begeerte vir seks. Nie meer die uitbarsting van genot nie.
    Ek dink Vader het dans as 'n vorm van genot ook gegee. Meeste van ons dans glad nie meer nie (dalk omdat ons ons genot verloor het) maar ek dink mens moet mooi kyk vir watter rede mens gaan dnas (as mense dit vandag nog doen)
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  4. #4
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    2,011
    Blog Entries
    6

    Re: Dans, dans, dans, kan 'n man dan nie?

    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Ek dink ons doppers se standpunt rondom dans is volledig gedokumenteer.
    Kan jy dalk vir ons bydrae hoe jy daaroor oortuig is en ook hoe julle as kerk jul standpunt huldig, dit is nou seker nie die grappie wat altyd van die doppers gemaak word dat hulle mag dans, maar dit nie geniet nie?

    Laat my dink aan die grappie wat Dr. John MacArthur vertel, hy sê hy praat met die jeug, dan vertel hulle hoe hulle na hul bekerings nie meer danse toe gaan en met die meisies daar dans met die doel om hulle buite om die hoeke te gaan vry nie, na hulle bekering dans hulle nie meer nie, hulle gaan reguit oor na die vry om die hoeke

  5. #5
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    600
    Blog Entries
    4

    Re: Dans, dans, dans, kan 'n man dan nie?

    Hoe kan mens iets doen uit eie wil en dit nie geniet nie (behalwe nou werk mense)

    Sal G-D noem dat saam met jubel en juig gaan dans saam?
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  6. #6

    Re: Dans, dans, dans, kan 'n man dan nie?

    Quote Originally Posted by Phil Fourie View Post
    dit is nou seker nie die grappie wat altyd van die doppers gemaak word dat hulle mag dans, maar dit nie geniet nie?
    Dit is presies daardie ene ja ! Seker maar iets met welluste en mormone te doen ? ( Dit kan dalk eerder hormone wees, nie heeltemal seker oor die dogma agter die ding nie. )

  7. #7
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    2,011
    Blog Entries
    6

    Re: Dans, dans, dans, kan 'n man dan nie?

    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Dit is presies daardie ene ja ! Seker maar iets met welluste en mormone te doen ? ( Dit kan dalk eerder hormone wees, nie heeltemal seker oor die dogma agter die ding nie. )
    Nee maar kom nou, ek is eintlik ernstig hier

    Dit kan tog nie reg wees (met die mor... hormone in ag geneem) vir twee ongetroudes om styf teen die lyf die draaie op die dansvloer te maak nie? Skies, ek praat nie hier van wette op mens afdwing nie, net 'n paar praktiese implikasies rondom juis dit wat Fila noem, om kinders van die Here te beskerm teen welluste.

  8. #8
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    2,011
    Blog Entries
    6

    Re: Dans, dans, dans, kan 'n man dan nie?

    Twee tekste wat ons dalk kan verreken in die draad:

    Alles is my geoorloof, maar nie alles is nuttig nie; alles is my geoorloof, maar nie alles stig nie.
    1 Korintiërs 10:23


    Maar vlug vir die begeerlikhede van die jonkheid en jaag ná geregtigheid, geloof, liefde, vrede, saam met die wat die Here uit 'n rein hart aanroep.
    2 Timoteus 2:22

  9. #9
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Kalahari
    Posts
    759

    Re: Dans, dans, dans, kan 'n man dan nie?

    Ek het altyd gedink die ouens wat kla oor dans is die wat nie kan dans nie.

    'n Lekker dans was nog altyd baie lekker gewees en goeie ontspanning. Ek het nog nooit dans beoefen om in die meisie se rok te kom nie. Partykeer net om haar te kon vashou. (toe ek op skool was)

    Ek dink dit hang af van jou waardes en sedes waarmee jy groot geword het. Indien seks voor die huwelik vir jou aanvaarbaar is, sal jy dans wil gebruik of enigeiets anders. As dit egter nie 'n opsie is nie, is dans net lekker ontspanning.

    Sekere dansstyle is vandag net seksuele uitlokking en ek glo nie 'n gelowige kan dit dans nie, maar ek sien niks fout met 'n lekker two step nie. Dit is te sê as jy op party musiek van vandag nog kan dans.

  10. #10
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    2,011
    Blog Entries
    6

    Re: Dans, dans, dans, kan 'n man dan nie?

    Quote Originally Posted by Kalahari View Post
    Dit is te sê as jy op party musiek van vandag nog kan dans.
    Hi Kalahari

    Dankie vir jou bydrae, ek dink daar raak jy nogals 'n belangrike punt aan.

  11. #11

    Re: Dans, dans, dans, kan 'n man dan nie?

    Quote Originally Posted by Kalahari View Post
    Ek dink dit hang af van jou waardes en sedes waarmee jy groot geword het.
    Ek stem heeltemal saam met Kalahari hierso. Indien 'n persoon geen probleem met seks voor die huwelik het nie, gaan daardie persoon nie dans as verskoning hoef te gebruik om dit wel te doen nie. Dans is vir baie mense gesonde ontspanning waaraan geen sinistêre bedoelings gekoppel word nie.

    Hoe lyk dit vir my die doppers is toe al die tyd reg gewees ?

  12. #12
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,487
    Blog Entries
    10

    Re: Dans, dans, dans, kan 'n man dan nie?

    Doppers en dans
    Ek het op die Dopper Univ leer "dop" (drink) en het van die kampus af gaan dans by die mans koshuis wat nie op die kampus was nie...

    Ek het op die dans-vloer groot geword... my Pa het 'n Boere orkes gehad, en ons is altyd saam wanneer hy gaan uitspeel het, en ek kan dans sonder om seksueel aangewakker te raak daaroor.

    Dus, as jy jou hart skoon kan hou, hoekom nie dans nie Dit help natuurlik as jy 'n dans maat het wat saam met jou kan dans..
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!




  13. #13
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    962

    Re: Dans, dans, dans, kan 'n man dan nie?

    Moenie nou aan 'n pienk olifant dink nie...'n man is nie 'n klip nie.

    Nee, ek 'windsurf' nie.

  14. #14
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,487
    Blog Entries
    10

    Re: Dans, dans, dans, kan 'n man dan nie?

    Quote Originally Posted by Son of the South View Post
    Moenie nou aan 'n pienk olifant dink nie...'n man is nie 'n klip nie.

    Nee, ek 'windsurf' nie.


    SoS as jy nou die prentjie in my kop kom sien,,,,,, dan sal jy weet hoekom ek nou my monitor van soet koffie moet skoon maak
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!




  15. #15
    Join Date
    Jul 2006
    Location
    Never in one place for too long
    Posts
    5,890
    Blog Entries
    17

    Re: Dans, dans, dans, kan 'n man dan nie?

    Voor een Christen is alles geheiligd en kan er dus geen onderscheid gemaakt worden tussen aanbiddingsdans en seculiere dans. Als ik als Christen dans, moet ik met een goed geweten kunnen dansen. Of dat nou de cha-cha-cha is of dat ik in de kerk met een vlag sta te zwaaien en zwieren, dat maakt niet uit.

    Maar het onderscheid tussen heilig en seculier bestaat voor een Christen niet.
    Who have I in heaven but You oh God? Besides You, I desire nothing here on earth. My heart and my flesh may fail me, but God will be the strength of my heart and my portion forever...as for me, the nearness of God is my good - Psalm 73:25-26, 28a

    Check out my new blog at pilgrimtozion.blogspot.com

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Dans as aannbidding??
    By Ta-An in forum Alles en nog wat
    Replies: 4
    Last Post: Jun 4th 2008, 07:38 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •