Gister het ek die wonderlike inligting op die internet gelees en MOES dit net met al die 'chocoholics' deel. Ek het nog nooit van iemand gehoor wat nie van sjokolade hou nie , behalwe diegene wat nie daarvan MAG hou nie.
White chocolate isn't chocolate at all, since it contains no cocoa solids. So it won't stimulate the euphoria-inducing mood boosters like seratonin as real choc does. Grab the real thing, the darker the better! More coco means more happy chemicals and less sugar, which will eventually pull you down.
So daar het julle die volle waarheid en niks anders as die waarheid nie! Al die stories van sjokolade wat sleg is vir mens is sommer nonsense Het julle al kakao op wit roomys gestrooi ? Daardie effens bitter smaak (as jy te veel gooi ...) is vir my heerlik.
Stoopsoet choc groete




Reply With Quote



Bookmarks