cure-real
Results 1 to 8 of 8

Thread: Die ware Jakob!

  1. #1
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Bredasdorp district
    Posts
    954

    Die ware Jakob!

    Gister het ek die wonderlike inligting op die internet gelees en MOES dit net met al die 'chocoholics' deel. Ek het nog nooit van iemand gehoor wat nie van sjokolade hou nie , behalwe diegene wat nie daarvan MAG hou nie.

    White chocolate isn't chocolate at all, since it contains no cocoa solids. So it won't stimulate the euphoria-inducing mood boosters like seratonin as real choc does. Grab the real thing, the darker the better! More coco means more happy chemicals and less sugar, which will eventually pull you down.

    So daar het julle die volle waarheid en niks anders as die waarheid nie! Al die stories van sjokolade wat sleg is vir mens is sommer nonsense Het julle al kakao op wit roomys gestrooi ? Daardie effens bitter smaak (as jy te veel gooi ...) is vir my heerlik.

    Stoopsoet choc groete

  2. #2
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,054

    Re: Die ware Jakob!

    Lyk my iemand hou van tjoklits....
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  3. #3

    Re: Die ware Jakob!

    Protea,
    Jy en my vrou sal goed oor die weg kom, sy is net so 'n tjokkie freak.
    Ek het vir kersfees laasjaar vir haar 'n boks verskillende ingevoerde sjokolade gegee, volgens haar die beste geskenk ooit. Nie juwele of duur elektroniese goed nie : sjokolade. Go figure.

  4. #4
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,972
    Blog Entries
    10

    Re: Die ware Jakob!

    Cadbury's Local 'n lekker is HEERLIK!! Probeer dit biki
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  5. #5
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Bredasdorp district
    Posts
    954

    Re: Die ware Jakob!

    Sal beslis! Bourneville Dark is weer my gunsteling....

  6. #6
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Pretoria.South Africa
    Posts
    304

    Re: Die ware Jakob!

    ek is lief vir warm sjokelade melk.Smelt net 'n paar blokkies Cadbury sjokelade in warm melk en eet die wat nie so heeltemaal gesmelt het nie .dit is heerlik.

  7. #7
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,972
    Blog Entries
    10

    Re: Die ware Jakob!

    Regte egte sjokolade smeer op warm vetkoek,,,,, Ooooooo
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  8. #8
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Pretoria.South Africa
    Posts
    304

    Re: Die ware Jakob!

    Ek het smeer sjokelade vir my kindres gemaak toe hulle nog klein was,nou is ek die enigste een wat dit eet,koop nou sommer die soort in die botteltjies.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Swedenborgism : Oorsprong van Jakob Lorber en ander mistiese skrywers
    By Yolande~ in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 17
    Last Post: Jun 17th 2009, 07:36 PM
  2. Die G_d van Abraham Isak en Jakob
    By Ta-An in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 11
    Last Post: Jun 11th 2009, 07:55 AM
  3. Ware bekering
    By Phil Fourie in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 38
    Last Post: Nov 10th 2008, 08:06 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •