Bloed en orgaan skenking
( probeer om hierdie nie na kontro te moet skuif nie - dit is noodsaaklik dat vandag se mens van orgaanskenking bewus word en reeds daaraan dink VOOR 'n krisis ....... en met familie daaroor praat VOOR keuses gemaak moet word in tyd van trauma ..... )
Skenk jy bloed ?
Sal jy lewend 'n orgaan skenk aan 'n geliefde ?
Sal jy na jou dood jou liggaam vrystel vir orgaanskenking ?
Sal jy geskenkte bloed ontvang ?
Sal jy skenkings van lewende familie ontvang ?
Sal jy orgaanskenking van 'n afgestorwene ontvang ?
Vir ons wat alles aan die WOORD ondersoek, wat se die Bybel regtig ?
shalom
m
Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.
Bookmarks