Your Advert here
cure-real
Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 16 to 25 of 25

Thread: VROUMENSE!

  1. #16
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699

    Re: VROUMENSE!

    Ja , anders as ons, SO anders en tog, sal nie sonder vroulief wil wees nie, gisteraand besef die dat sy so met my raas is miskien eerder here wat haar gebruik om my reg te help in daily goed waar ek kortkom

    Sien ook meer en meer met 20 20 hindsight dat sy wel die een was wat Here vir my gekies het, ons is getroud toe ek nog in ver land was en nog nie teruggekom het nie... het dit nie eers geweet nie...en tog in genade het Hy haar vir my gegee...

    Gister het 'n boetvir my vertel van vriend wat geweet het dis sy vrou en Here het vir hom en haar gese en hulle is 2 weke na ontmoet het getrou.... maar hulle het al2 van Here gehoor.... so vra...Hy SAL antwoord ...Hy se dan so en Hy jok nie!
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  2. #17
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    600
    Blog Entries
    4

    Re: VROUMENSE!

    Aai dankie Willem. Ek voel regtig jammer vir vrou mense. Ek is een van daai ouens wat my (dink die afrikaans se dit so) hart op die mou loop.

    Maar ek moet sê vroemense het net so ander manier om mens anderste seer te maak. Maar okay, ek is tans so deurmekaar soos 'n kar in 'n droogskoon maker masjien.
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  3. #18
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Stellenbosch, South Africa
    Posts
    1,704

    Re: VROUMENSE!

    Quote Originally Posted by Francois Marais View Post
    Aai dankie Willem. Ek voel regtig jammer vir vrou mense. Ek is een van daai ouens wat my (dink die afrikaans se dit so) hart op die mou loop.

    Maar ek moet sê vroemense het net so ander manier om mens anderste seer te maak. Maar okay, ek is tans so deurmekaar soos 'n kar in 'n droogskoon maker masjien.
    Terwyl jy so oor kar in 'n wasmasjien praat, wat van 'n baksteen in 'n wasmasjien?
    Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

  4. #19
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    600
    Blog Entries
    4

    Re: VROUMENSE!

    Dit is nogal hoe hulle mens se lewe laat voel
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  5. #20
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699

    Re: VROUMENSE!

    Hi Francois,

    ja en my lief is die een mens op die aardbol wat my sonder om te probeer eers, meer kan rattle as tien gorillas in 'n mini!

    Maar sonder haar !? Aikona, ek sien elke nou en dan hoe die Here haar vir my geksie het, al het ek ver van Hom geloop toe ons getrou het... Hy bly getrou en berei ons van kleins af al voor...

    Sterkte
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  6. #21
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    Western Cape, South Africa
    Posts
    577

    Re: VROUMENSE!

    Dink net aan arme Adam wat vir Eva nog in hom gehad het voordat die HERE haar uit hom uit gehaal het... Hy het seker die klere rondgegooi EN opgetel. Wag, toe het hy nog nie klere gehad nie!

    Anton

  7. #22
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,484

    Re: VROUMENSE!

    Quote Originally Posted by Tonton View Post
    Dink net aan arme Adam wat vir Eva nog in hom gehad het voordat die HERE haar uit hom uit gehaal het... Hy het seker die klere rondgegooi EN opgetel. Wag, toe het hy nog nie klere gehad nie!

    Anton

    Ek dink daar is manne wat hulle rib moet laat uithaal, veral as hulle nie kan dink wat hulle doen nie...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg

  8. #23
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    187

    Re: VROUMENSE!

    Hulle se mos "Trou is nie perdekoop nie." - ware woorde daardie.

    Mens moet sulke dinge met onse Vader opneem - Hy kan beter sien as wat ons kan. Ek onthou nog, so 12 jaar terug - op pad huistoe, met 'n diep verlange om my ander helfte te ontmoet. Toe volg ek maar standaard prosedure en vra vir Vader. Kort voor lank vind ek uit dat my ma 'n ontmoeting gereel het met die diaken se dogter (die orrelis) net na kerk. Jo. Ek wou die bosse in hardloop. Ek dog toe later "Ag, wat kan ek tog verloor." - en speel toe saam. Wel, sy was toe die een - ons is al 10 jaar getroud. Ons eerste kindjie is laas jaar gebore - klein Michelle. Ek plak sommer 'n foto van haar hier vas.

  9. #24
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,484

    Re: VROUMENSE!

    Quote Originally Posted by AndreHa View Post
    Hulle se mos "Trou is nie perdekoop nie." - ware woorde daardie.

    Mens moet sulke dinge met onse Vader opneem - Hy kan beter sien as wat ons kan. Ek onthou nog, so 12 jaar terug - op pad huistoe, met 'n diep verlange om my ander helfte te ontmoet. Toe volg ek maar standaard prosedure en vra vir Vader. Kort voor lank vind ek uit dat my ma 'n ontmoeting gereel het met die diaken se dogter (die orrelis) net na kerk. Jo. Ek wou die bosse in hardloop. Ek dog toe later "Ag, wat kan ek tog verloor." - en speel toe saam. Wel, sy was toe die een - ons is al 10 jaar getroud. Ons eerste kindjie is laas jaar gebore - klein Michelle. Ek plak sommer 'n foto van haar hier vas.

    Daar is darem niks soos die gesig van 'n trotste pa nie...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg

  10. #25
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    600
    Blog Entries
    4

    Re: VROUMENSE!

    Ek wonder of mense weet watter voorreg dit is om kinders te kry.

    Ek het besluit om eerder die vriendskap te eindig met die dame wat ek gesien het. Dit was regtig nie lekker gewees nie, maar nou ja. So gaan ons maar aan op onse eige.
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •