Your Advert here
cure-real
Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 16 to 21 of 21

Thread: AGAPE .... wat is dit ?

  1. #16
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,536
    Blog Entries
    10

    Re: AGAPE .... wat is dit ?

    Agape: Goddelike liefde: is 'n "Een rigting liefde" God wat gee sonder om iets terug te verwag.... toe ons nog sondaars was, het Die Vader. Sy Seun gegee, om ons van ons sonde te verlos.
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  2. #17
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,536
    Blog Entries
    10

    Re: AGAPE .... wat is dit ?

    Quote Originally Posted by mari View Post
    .... as jy nou jou breins wil boggle : ....." God is liefde" ... dus, lees "God" in die plek van die woord "liefde" in hierdie deel .........

    shalom
    m
    mari, juis hierdie skrif het ek al baie gebid en manlief se naam daarin geskryf wanneer ek onbeholpelik ongeduldig was met hom, mens sal verbaas staan oor hoeveel 'healing' daar dan in die verhouding plaasvind
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  3. #18
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Suidkaap
    Posts
    1,052
    Blog Entries
    1

    Re: AGAPE .... wat is dit ?

    Ta-An .....

    Kan Agape afgedwing word ? .......

    Kan Agape "geprogrameer" word ? .......

    Markus 12:30 en jy moet die Here jou God liefhê uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele verstand en uit jou hele krag. Dit is die eerste gebod.

    ...m
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

  4. #19
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,536
    Blog Entries
    10

    Re: AGAPE .... wat is dit ?

    Quote Originally Posted by mari View Post
    Ta-An .....

    Kan Agape afgedwing word ? .......

    Kan Agape "geprogrameer" word ? .......

    Markus 12:30 en jy moet die Here jou God liefhê uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele verstand en uit jou hele krag. Dit is die eerste gebod.

    ...m

    Dit is nogals die woord wat in die Grieks gebruik word in Matt. 22:39
    En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. , en in John 15:12 Dit is my gebod, dat julle mekaar moet liefhê net soos Ek julle liefgehad het. ,en in 1 John 4:8Hy wat nie liefhet nie, het God nie geken nie, want God is liefde.

    'n "unconditional" liefde
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  5. #20
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Suidkaap
    Posts
    1,052
    Blog Entries
    1

    Re: AGAPE .... wat is dit ?

    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    mari, juis hierdie skrif het ek al baie gebid en manlief se naam daarin geskryf wanneer ek onbeholpelik ongeduldig was met hom, mens sal verbaas staan oor hoeveel 'healing' daar dan in die verhouding plaasvind
    Ta-An .... ja dis awesome ....... vandag probeer soos jy voorstel en wow ! ............... !

    hugs...
    m
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

  6. #21
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Suidkaap
    Posts
    1,052
    Blog Entries
    1

    Re: AGAPE .... wat is dit ?

    OK .... kom ons gesels oor 'n paar moontlike antwoorde op die vraag :

    Agape, wat is dit ? .....

    * Liefde is nie 'n emosie nie, maar wel 'n wilsbesluit wat alles - gees siel en liggaam, insluit ...

    * Liefde is die keuse om jou wil aan die wil van 'n ander te onderwerp .....

    ....
    m
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. The Agape Event
    By Revel in forum Christian Classifieds
    Replies: 0
    Last Post: Apr 27th 2010, 02:16 PM
  2. Agape
    By Walk N Spirit in forum Poetry
    Replies: 1
    Last Post: Jan 18th 2009, 08:29 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •