Re: Sukkot - 22 tot 29 September

Originally Posted by
Ta-An
'n Feestelike Fees vir jou Francois 
Ek kom nou net terug van 'n Feesfiering af..... Hallelujah!!
Klink lekker tannie. Wens ek het iemand gehad om dit saam te hou, maar almal glo mos dat die Hemelse Vader se feeste net vir die Jode is, en dit is regtig hartseer dat almal eerder die kersvader ding volg...
Ek hou baie van die deel van
about 1500 years later, he manifested himself in the flesh, in Yeshua, coming to earth at this very time of the "Feast of Tabernacles" it is unfortunate that christians still adhere to the "christmas" festival in December, which was started by Constantine, saying it is Messiah's birthday
Dankie vir die stukkie tannie. Is regtig wonderlik!
'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
[May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
[May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'
Bemidbar 6:24-26
[Numbers 6:24-26]
Bookmarks