Ek sit gister so en dink, nou dit kan gevaarlik ook wees, ek besef dit, maar nou ja, waaraan ek gedink het is tien teen een deur ander slim mense al bespreek, maar dit het nogals 'n groot vraag by my opgebring.
Wat sou die doel van 'n unieke vingerafdruk wees binne 'n evolusie raamwerk? Wat sou die nut wees? Hoekom sou so iets ontstaan het?




Reply With Quote



Bookmarks