Ek wil net sê, ek het nie weggeraak nie... ek moet ongelukkig vir so week (dalk langer...) weggaan weens werksverpligtinge, en sal dus nie dadelik kan voortgaan met die kursus nie. Maar sodra ek terug is, gaan ek weer volstoom aandag hieraan gee. Hou dus maar die spasie dop.
Groetnis!




Reply With Quote
Bookmarks