Openb 3:12 Wie oorwin, Ek sal hom 'n pilaar in die tempel van my God maak, en hy sal daar nooit weer uitgaan nie; en Ek sal op hom die Naam van my God skrywe en die Naam van die stad van my God, van die nuwe Jerusalem, wat uit die hemel van my God neerdaal, en my nuwe Naam.
'n Nuwe Naam waarby Jesus geken/geopenbaar sal word/wees??
Wat sal Sy karakter eienskap van die Nuwe Naam wees??






Reply With Quote



Bookmarks