More vriende , ek het tydens bybelstudie vanmôre hierdie teks gekry wat vir my net nog 'n teenspraak en waarskuwing is teen die evolusie leer.
"Julle verkeerdheid ! Of moet die pottebakker beskou word as klei, dat die maaksel van sy maker kan sê: Hy het my nie gemaak nie, en die vormsel van sy vormer kan sê: Hy het geen verstand nie ?" - Jesaja 29:16 (OV)
There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks