Your Advert here
cure-real
Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 16 to 18 of 18

Thread: e-boek : Skepping en Evolusie - onversoenbaar !

  1. #16
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Cullinan, South-Africa
    Posts
    31

    Re: e-boek : Skepping en Evolusie - onversoenbaar !

    Quote Originally Posted by Son of the South View Post
    Lyk vir my mens sal hom hier kan aflaai.
    Dankie , daardie skakel werk

  2. #17
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Cullinan, South-Africa
    Posts
    31

    Re: e-boek : Skepping en Evolusie - onversoenbaar !

    More vriende , ek het tydens bybelstudie vanmôre hierdie teks gekry wat vir my net nog 'n teenspraak en waarskuwing is teen die evolusie leer.

    "Julle verkeerdheid ! Of moet die pottebakker beskou word as klei, dat die maaksel van sy maker kan sê: Hy het my nie gemaak nie, en die vormsel van sy vormer kan sê: Hy het geen verstand nie ?" - Jesaja 29:16 (OV)

  3. #18

    Re: e-boek : Skepping en Evolusie - onversoenbaar !

    Quote Originally Posted by Mazal View Post
    More vriende , ek het tydens bybelstudie vanmôre hierdie teks gekry wat vir my net nog 'n teenspraak en waarskuwing is teen die evolusie leer.

    "Julle verkeerdheid ! Of moet die pottebakker beskou word as klei, dat die maaksel van sy maker kan sê: Hy het my nie gemaak nie, en die vormsel van sy vormer kan sê: Hy het geen verstand nie ?" - Jesaja 29:16 (OV)

    Dit is 'n teks wat die spyker mooi op sy kop slaan, dankie dat jy met ons deel Mazal !

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Kan evolusie nog verkeerd bewys word
    By chisel in forum Apologetiek en Wetenskap
    Replies: 10
    Last Post: Sep 3rd 2010, 01:54 PM
  2. Evolusie of Skepping...?
    By CFJ in forum Apologetiek en Wetenskap
    Replies: 35
    Last Post: Mar 11th 2008, 12:56 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •