cure-real
Results 1 to 10 of 10

Thread: Die genetiese voedsel komplot

  1. #1
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,118

    Die genetiese voedsel komplot

    Ons leef in 'n wÍreld waar ook ons voedsel, blyk, nie meer is wat dit moet wees nie en dinge soos hierdie laat mens wonder. Volg die skakel hieronder (kyk ook die video) en laat weet wat dink jy daarvan? Dink julle genetiese voedsel is veilig?

    What Monsanto Doesn't Want You To Know - The Genetic Food Conspiracy
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  2. #2
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,118

    Re: Die genetiese voedsel komplot

    Dokters waarsku: Vermy geneties gemanipuleerde voedsel! Die vraag is, hoe kan mens meer leer hiervan, want die kos wat ons eet is een van die sentrale dinge in elke mens se bestaan?
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  3. #3
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,996
    Blog Entries
    10

    Re: Die genetiese voedsel komplot

    Plant you eie tuintjie aan, Spinasie groei maklik, so ook tamaties en aartappels en kruie ......
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  4. #4
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Pretoria.South Africa
    Posts
    307

    Re: Die genetiese voedsel komplot

    Ek het begin om so bietjie groente te plant.

  5. #5
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,118

    Re: Die genetiese voedsel komplot

    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    Plant you eie tuintjie aan, Spinasie groei maklik, so ook tamaties en aartappels en kruie ......
    Mens moet kyk of mens nog die outydse soorte kan kry. Ons plant byvoorbeeld nog die outydse vleis-tamatie. Hulle hou nie lank nie, maar is so lekker soos 'n cracker en heilsaam sonder weerga. Aartappels verstaan ek is die Van der Plank aartappel byvoorbeeld een en mens kan miskien meer skryf daaroor en waar mens dit kan kry. Op hierdie stadium weet ek te min, maar sal graag meer te wete wil kom. Een ding is ek oortuig van, dat hierdie geneties gemanipuleerde vrugte en groente iets is wat mens liefs moet vermy en ongelukkig is baie sade wat mens self kan plant, ook van hierdie opgedolliede gewasse wat weet nie wat alles bestand is nie...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  6. #6

    Re: Die genetiese voedsel komplot

    Die slegte nuus, manne en manninne, is dat ons nie eintlik meer goed eet wat NIE gemanipuleer is op genetiese vlak nie : dit sluit stapel voedsel soos mielies en koring in.

  7. #7
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,118

    Re: Die genetiese voedsel komplot

    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Die slegte nuus, manne en manninne, is dat ons nie eintlik meer goed eet wat NIE gemanipuleer is op genetiese vlak nie : dit sluit stapel voedsel soos mielies en koring in.
    In die Overberg is daar weer boere wat die ou soort koring plant en daar is ook 'n meule op Heidelberg, waar mens hierdie meel kan koop (Eureka Meule). Dit kos ongelukkig duurder, maar iemand wat meer weet daarvan, het my verduidelik dat geneties gemanipuleerde koring baie hoŽ vlakke van glutien het en juis om die korrel groter en ekonomies meer haalbaar vir die boer te maak. Hierdie outydse koring word egter so gewild en mense is bereid om meer te betaal, dat die boere wat dit plant, soos ek verstaan nie verloor nie. Die persoon wat dit begin het, het soos ek verstaan die Bybel as vertrekpunt gebruik. Jesus het Homself as die brood van die lewe verklaar en daardeur ons laat verstaan dat Hy volkome voedsaam is vir ons gees. Bybelse brood was gesien as 'n volledige maaltyd en met die tyd het moderne tendense om meer geld te maak, veroorsaak dat deur genetiese manipulering, brood geweldig baie voedsaamheid verloor het. As mens hierdie brood eet, kom mens die verskil agter en ek is bly om toegang te hÍ tot dit.
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  8. #8
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Pretoria.South Africa
    Posts
    307

    Re: Die genetiese voedsel komplot

    Kos is nie die enigste wat ons moet dop hou nie.ek het 'n hele ruk gelede begin brei en koop deesdae my wol by mense wat hulle eie wol spin en kleur sodat dit omgewing vriendelik is.

  9. #9
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Stellenbosch, South Africa
    Posts
    1,877

    Re: Die genetiese voedsel komplot

    Een ding wat ek weet van geneties gemanipuleerde gewasse, is dat baie gekweek word vir maksimum rakleeftyd. Maksimum rakleeftyd beteken gewoonlik moeiliker verteerbaar en dikwels minder heilsaam.
    Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

  10. #10
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Western Cape
    Posts
    15

    Re: Die genetiese voedsel komplot

    Daar is natuurlik ook 'n ander kant van die saak.

    Wetenskaplikes ontwerp die voedsel soos hulle dit wil he om God te speel, maar
    loop hulle vas. Aan die ander kant word die wereld deur geld regeer en dan maak hulle sekere gewasse minder vatbaar om vitamiene en minerale te absorbeer en ons moet dan suplemente koop om weer die tekorte in ons ligame te vul. Alles wat deur die wetenskaplikes uitgedink is.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Groot voedsel tekorte
    By CFJ in forum Gesprek oor die Eindtye en Aktuele sake
    Replies: 5
    Last Post: Dec 11th 2009, 09:41 AM
  2. Intresante voedsel kombinasies
    By Ta-An in forum Ester se Koffiehuis
    Replies: 2
    Last Post: Jul 11th 2008, 06:41 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •