Ek wonder net of hier erens al gepraat is oor die diere in die betrokke hoofstuke. Is nou op my sel so sal bietjie meer uitbrei as ek vannaand by die huis is.
Openbaring 13
Eerste dier. Vatican city.
Tweede dier. Amerika.
Openbaring 17
Vatican city
As bewyse benodig word sal ek dit vanaand vir julle wys. Al rede wat ek kan dink om dit te wys is vir die mense wat nog nie weet nie. Dat die eindtyd baie naby is.



Reply With Quote



Bookmarks