Your Advert here
cure-real
Results 1 to 11 of 11

Thread: "God verantwoordelik vir Oerknal"

Hybrid View

  1. #1

    "God verantwoordelik vir Oerknal"

    Interesante uitlatings van pous Benedictus (bron hier ) :

    The Catholic Church no longer teaches creationism - the belief that God created the world in six days as described in the Bible - and says that the account in the book of Genesis is an allegory for the way God created the world.

    But it objects to using evolution to back an atheist philosophy that denies God's existence or any divine role in creation. It also objects to using Genesis as a scientific text.
    Dit is interesant dat hy die Bybel verdedig soos wat hy doen in die res van die artikel, maar ook interesant dat die RKK die ses dag skepping verwerp.Wat dink julle van die pous se stellings ?

  2. #2
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,442
    Blog Entries
    10

    Re: "God verantwoordelik vir Oerknal"

    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Interesante uitlatings van pous Benedictus (bron hier ) :



    Dit is interesant dat hy die Bybel verdedig soos wat hy doen in die res van die artikel, maar ook interesant dat die RKK die ses dag skepping verwerp.Wat dink julle van die pous se stellings ?
    Hoe lank is 'n dag Fila??
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!




  3. #3
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    961

    Re: "God verantwoordelik vir Oerknal"

    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    Hoe lank is 'n dag Fila??
    Ek weet nie presies hoe lank nie Ta-An, waarom vra jy? Al wat ek weet is dat 'n dag is een omwenteling van die aarde om die son.
    En God het gesê: Laat daar ligte wees aan die uitspansel van die hemel, om skeiding te maak tussen die dag en die nag; en laat hulle dien as tekens sowel vir vaste tye, asook vir dae sowel as jare. Laat hulle ook dien as ligte aan die uitspansel van die hemel om lig te gee op die aarde. En dit was so. God het toe die twee groot ligte gemaak: die groot lig om te heers oor die dag en die klein lig om te heers oor die nag; ook die sterre.
    (Gen 1:14-16)

  4. #4
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,480

    Re: "God verantwoordelik vir Oerknal"

    Quote Originally Posted by Son of the South View Post
    Ek weet nie presies hoe lank nie Ta-An, waarom vra jy? Al wat ek weet is dat 'n dag is een omwenteling van die aarde om die son.
    U, uhmmm, ek weet wat jy bedoel SoS, maar daai'se jaar wat jy nou beet het...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  5. #5
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    961

    Re: "God verantwoordelik vir Oerknal"

    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    U, uhmmm, ek weet wat jy bedoel SoS, maar daai'se jaar wat jy nou beet het...
    Haai oe Blondie, ja, een omwenteling om sy eie as meen ek.

  6. #6
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Stellenbosch, South Africa
    Posts
    1,702

    Re: "God verantwoordelik vir Oerknal"

    Wel, ook in die NG kerk word diegene wat glo in die skepping in 6 dae as randfigure beskou. Ek het sopas die Trojaanse Perd boekie gelees.
    Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

  7. #7

    Re: "God verantwoordelik vir Oerknal"

    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    Hoe lank is 'n dag Fila??

    Dit bly natuurlik 'n pertinente vraag hierdie Ta-An, met lang en kort antwoorde.

    Hier is 'n oulike artikel oor die onderwerp.

  8. #8
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Pretoria.South Africa
    Posts
    273

    Re: "God verantwoordelik vir Oerknal"

    ek het die artikel nou net gelees.As ons kyk na die vloed skade oor sulke groot dele dan kan ek my net verwonder aan mense wat nie glo dat daar 'n werklike vloed was nie.In Noag se tyd het dit veertig dae en nagte lank gereen en hier het dit net 'n paar dae gereen en ook nie so aanmekaar nie, en kyk na die verwoesting.
    Last edited by trudie; Jan 18th 2011 at 05:51 AM. Reason: spel

  9. #9
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,480

    Re: "God verantwoordelik vir Oerknal"

    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Interesante uitlatings van pous Benedictus (bron hier ) :



    Dit is interesant dat hy die Bybel verdedig soos wat hy doen in die res van die artikel, maar ook interesant dat die RKK die ses dag skepping verwerp.Wat dink julle van die pous se stellings ?
    Fila,

    Iets sê net vir my dat Genesis die waterskeiding is, wanneer dit by God se bestaan en Sy almag kom. Iemand wat nie werklik in die Here glo nie, gaan iewers by sy herkoms 'n krakie begin wys. Pous en piesang klink naby genoeg aanmekaar, maar ek weet of glo darem Fila kom nie naastenby van 'n fietspomp af nie...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  10. #10
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699

    Re: "God verantwoordelik vir Oerknal"

    Hi,

    die vraag is nie of God verantwoordelik was of nie, "deur Hom het alles tot stand gekom" as ek reg onthou......

    DIE VRAAG IS : Glo jy God? Ex 20:11 dis Sy getuienes hieroor..... ek verstaan nie hoe nie, maar ek WEET Hy is GOD en Hy bestaan en Hy lieg nooit nie........ SO as Hy se" ses dae" dan kies ek om Hom te glo..... is dit nie die hele punt van geloof nie ? Om te glo wat jy nog nie sien nie.......

    Terloops, die oerknal is teorie..... of paar teoriee saam.... kan basies vir kinders as volg vertaal word:

    Eeendag laaank lank terug was daar niks nie en toe ontplof dit en is die heelal daar.....

    dit maak vir my nog minder sin as dat alwetende almagtige God dit geskep het.....

    EN tyd is nie konstant nie......hoogte bo seespieel laat horlosies stadiger en vinnger gaan en as jy een kant of ander kant om ewenaar reis dan wen en verloor jy tyd...... vat nou die beginsel na die hele heelal toe wat volgens oerknal besig is om uitmekaar te spat en tyd in middel van heelal behoort te verskil van tyd aan rant van heelal a.g.v selfde beginsel wat dit op aarde laat verskil met hoogte bo seespieel..... dit moet nou net met ligjare vermenigvuldig word om impak op heelaal en tyd ervaring te bepaal.....

    Wie of wat is meer betroubaar? natuurwette, wat God ingestel het EN soms ophef om Sy wil te doen.... Jesus wat opstaan uit dood uit.....dis die kern van wat ons glo ; God is in beheer ..... Jesus HET opgestaan
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  11. #11
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,695

    Re: "God verantwoordelik vir Oerknal"

    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Interesante uitlatings van pous Benedictus (bron hier ) :



    Dit is interesant dat hy die Bybel verdedig soos wat hy doen in die res van die artikel, maar ook interesant dat die RKK die ses dag skepping verwerp.Wat dink julle van die pous se stellings ?
    Ek wonder of hy al ooit die Bybel gelees het.......of enige van sy "priesters"?
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)



    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Replies: 25
    Last Post: Mar 21st 2013, 10:41 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •