Dit beteken normaalweg nie baie nie, maar in die soms morbiede wêreld waarin mens is, sal dit lekker wees om aan elkeen van julle ten minste 'n mooi dag toe te wens vir vandag en mag elke dag so mooi wees vir julle hierdie jaar en belangrikste van alles, mag elkeen die Here Jesus op 'n intense manier ervaar en beleef, sodat jy kan getuig, Hy lewe, Hy het opgestaan en Hy regeer!
Bookmarks