cure-real
Results 1 to 9 of 9

Thread: Voorspoedige nuwe jaar!

  1. #1
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,032

    Voorspoedige nuwe jaar!

    Dit beteken normaalweg nie baie nie, maar in die soms morbiede wÍreld waarin mens is, sal dit lekker wees om aan elkeen van julle ten minste 'n mooi dag toe te wens vir vandag en mag elke dag so mooi wees vir julle hierdie jaar en belangrikste van alles, mag elkeen die Here Jesus op 'n intense manier ervaar en beleef, sodat jy kan getuig, Hy lewe, Hy het opgestaan en Hy regeer!
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  2. #2
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,994
    Blog Entries
    6

    Re: Voorspoedige nuwe jaar!

    Dankie Ferdi, vir jou ook

  3. #3

    Re: Voorspoedige nuwe jaar!

    Dankie Ferdinantikus, hierdie jaar gaan lyk my ook so vinnig verbyhol soos laasjaar.

  4. #4
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,032

    Re: Voorspoedige nuwe jaar!

    Dankie julle, daar is nog net 50 weke oor...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  5. #5
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,972
    Blog Entries
    10

    Re: Voorspoedige nuwe jaar!

    Ja, wanneer mens by 50 kom.....

    Alles van die beste vi jou en julle almal
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  6. #6
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Kalahari
    Posts
    1,454

    Re: Voorspoedige nuwe jaar!

    Mag julle elke dag tevrede wees.

  7. #7
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    1,021

    Re: Voorspoedige nuwe jaar!

    Iets wat nogals na vore gekom het in ons Bybelstudie is dat ons DANKBAAR moet wees. Dit is altyd 'n goeie lewensuitkyk, maar mag dit in die besonder in hierdie jaar in elkeen van ons se hart wees: DANKBAARHEID

  8. #8
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,032

    Re: Voorspoedige nuwe jaar!

    As mens saam met die regte mense in 'n span speel, dan kolf mens 50 in 'n japtrap af... wie's ghym?
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  9. #9
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,972
    Blog Entries
    10

    Re: Voorspoedige nuwe jaar!

    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    wie's ghym?
    Mah??? ??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Inligting Een volle jaar.....
    By Johnny in forum Gebed, Getuienisse en Bediening
    Replies: 2
    Last Post: Mar 26th 2010, 10:07 AM
  2. 'n Voorspoedige Nuwe Jaar
    By paidforinfull in forum Alles en nog wat
    Replies: 2
    Last Post: Jan 6th 2010, 11:11 PM
  3. Bespreking Nuwe era, watse nuwe era?
    By Son of the South in forum Gesprek oor die Eindtye en Aktuele sake
    Replies: 15
    Last Post: Jul 1st 2009, 03:29 PM
  4. Voorspoedige en geseende 2009
    By paidforinfull in forum Alles en nog wat
    Replies: 4
    Last Post: Dec 31st 2008, 12:56 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •