Dit is alweer sulke tyd en ons gaan weer Israel toe. Hierdie keer gaan ons ook Turkye besoek en die eilnad Patmos waar Johannes die Boek van Openbaring ontvang het. Ons slaap in 4 ster hotelle, lugverkoelde toerbusse en net die beste etes. Alles ingesluit.
TURKYE GEDEELTE
23 Augustus - 26 Augustus 2011 - R5050-00 @ R7-50/$
ISRAEL GEDEELTE
27 Augustus - 6 September 2011 - R19950-00 @ R7-50/$
Vlieg met ELAL......die beste lugdiens. Ek gaan binne die week nog my webblad opdateer met die voorlopige toerprogram. As iemand belangstel kan ek ook vir hom per e-pos aanstuur. Kontak my.
Jy hoef natuurlik nie altwee opsies te neem nie. As jy net Israel toe wil gaan, dan ontmoet ons mekaar daar nadat die groep wat Turkye toe gaan in Israel aanland.





Reply With Quote




Bookmarks