cure-real
Page 1 of 2 12 LastLast
Results 1 to 15 of 17

Thread: Venter "trailer" verkope skiet die hoogte in!

  1. #1

    Venter "trailer" verkope skiet die hoogte in!

    Madiba is in die hospitaal. Dit klink my hy is siek alhoewel die familie en ANC afmaak dit is net 'n roetine ondersoek. Hoekom sal daar so baie motors van familie en media by die hospitaal wees as dit net 'n roetine ondersoek is.

    Ek dink al wat 'n Boerevryheids forum is is nou in rep en roer want as Madiba sterf gaan "UHURU" uitbreek of dan ook bekend as die "Nag van die Lang messe". Met al die reen het ek gedink Heilbron gaan wegspoel met water......maar dit sal eerder wegspoel met ouens en hulle venter trailers wat by Heilbron se Spar opdaag. Venter Trailers kan rekord verkope verwag

    Media keep watch at Madiba hospital

    January 27 2011 at 10:13am

    Reuters
    Photographers on the firing line outside the Milpark Hospital in Johannesburg.


    Scores of journalists gathered in the road outside Milpark hospital in Johannesburg on Thursday morning waiting for news of former president Nelson Mandela's health.
    Amid rumours of Mandela's discharge from hospital, the media armed themselves with coffee and prepared for what might be another long day.

  2. #2
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,872
    Blog Entries
    10

    Re: Venter "trailer" verkope skiet die hoogte in!

    Bull Johnny!!

    Ek weet nie hoekom glo jy sulke #$%^& nie !!

    WAAR IS JOU GELOOF IN JOU SKEPPER
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!




  3. #3

    Re: Venter "trailer" verkope skiet die hoogte in!

    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    Bull Johnny!!

    Ek weet nie hoekom glo jy sulke #$%^& nie !!

    WAAR IS JOU GELOOF IN JOU SKEPPER
    Dit was 'n grappie OK! Weet nie van watter goed jy praat wat ek in glo in die plasing nie. Ek glo nie in die UHURU ding nie. Was 'n bietjie sarkasties. Capice?

    Kon jou lekker gevang het vir 'n April Fools Joke!

  4. #4
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    1,021

    Re: Venter "trailer" verkope skiet die hoogte in!

    Toemaar Johnny, ek het die grappie gevang, maar jy weet die Engelsmanne sÍ: "Sarcasm is the lowest form of wit."

    So terloops, ek wonder nogal self wat skort met die oubaas Madiba.

  5. #5
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Suidkaap
    Posts
    1,057
    Blog Entries
    1

    Re: Venter "trailer" verkope skiet die hoogte in!

    Johnny appelkar ......

    Probleem is ..... die Venters ga hulle niks help op 21 Mei nie .... !?! ......

    he-he .....
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

  6. #6
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,872
    Blog Entries
    10

    Re: Venter "trailer" verkope skiet die hoogte in!

    Quote Originally Posted by mari View Post
    Johnny appelkar ......

    Probleem is ..... die Venters ga hulle niks help op 21 Mei nie .... !?! ......

    he-he .....
    Nou waarheen op 12 Mei??
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!




  7. #7

    Re: Venter "trailer" verkope skiet die hoogte in!

    Of as jy so sou glo soos 'n klomp ander, as die aarde einde in 2012? Ek sal liewer die venter trailer los en 'n boot koop met al hierdie reen...

    Ek sien nogal uit na veral die volgende twee jaar, gaan interresant wees

  8. #8

    Re: Venter "trailer" verkope skiet die hoogte in!

    Quote Originally Posted by Son of the South View Post
    Toemaar Johnny, ek het die grappie gevang, maar jy weet die Engelsmanne sÍ: "Sarcasm is the lowest form of wit."

    So terloops, ek wonder nogal self wat skort met die oubaas Madiba.
    SOS......dankie vir die "aanhaling". Alhoewel ek dit dalk grapenderwys en tong in die kies geplaas het.....is daar BAIE Suid Afrikaners wat die storie van die Suidlanders "hook line and sinker" insluk. Dit het dus ook 'n ernstige kant!

  9. #9

    Re: Venter "trailer" verkope skiet die hoogte in!

    Quote Originally Posted by RR van Wyk View Post
    Of as jy so sou glo soos 'n klomp ander, as die aarde einde in 2012? Ek sal liewer die venter trailer los en 'n boot koop met al hierdie reen...

    Ek sien nogal uit na veral die volgende twee jaar, gaan interresant wees
    RR....dit gaan BESLIS opwindinde jare wees wat voorle. Die wereld gaan geruk word! En ja........Mari.......wat gebeur die 21ste Mei 2011? Is daar dalk 'n "RUMOUR" dat die wereld gaan eindig? Dit is kom van 'n "sekte"........you know?

  10. #10

    Re: Venter "trailer" verkope skiet die hoogte in!

    Quote Originally Posted by Son of the South View Post
    So terloops, ek wonder nogal self wat skort met die oubaas Madiba.
    Jaaa nÍ. Dit lyk vir my asof die spin-dokters op verlof is of iets, want hierdie ding kon nie slegter hanteer word as wat dit tot op hede gedoen word nie.

  11. #11

    Re: Venter "trailer" verkope skiet die hoogte in!

    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Jaaa nÍ. Dit lyk vir my asof die spin-dokters op verlof is of iets, want hierdie ding kon nie slegter hanteer word as wat dit tot op hede gedoen word nie.
    Ja nee kyk.....dit was "skynbaar" net 'n roetine ondersoek.....en kyk nou! Dalk was daar 'n ongeskoolde Nigeriese dokter betrokke?

    Madibaís Ďlung collapsedí - report
    January 28 2011 at 07:43am
    By Mercury Correspondents, Sapa and Reuters

    Former South African president Nelson Mandela could be discharged from hospital as early as Friday.

    They came throughout the day. Some on their own, others flanked by bodyguards. All with one objective in mind: to visit their husband, father, grandfather or life-long friend - Nelson Mandela.

    And as concerns mounted about the statesmanís health, it was left to acting president Kgalema Motlanthe to calm things.

    Motlanthe said on Thursday night Madiba was ďalive and kickingĒ.

  12. #12

    Re: Venter "trailer" verkope skiet die hoogte in!

    Lees gerus die artikel " Siener van Rensburg en die Boerevolk " deur Prof Johan Malan weer.

    Hy skryf o.a. :

    Radikale Israelvisiegroepe is baie vindingryk en bekend daarvoor dat hulle allerlei nuwe gerugte bedink om hulle bangmaakstories lewendig te hou. Nadat Siener Van Rensburg se profesieŽ oor die einde van die eeu nie in die jaar 2000 in vervulling gegaan het nie, het hulle aan die storie van die Nag van die lang messe begin werk. Van toe af hou hulle Nelson Mandela se gesondheid fyn dop omdat sy dood volgens hulle na die skielike uitbars van geweld teen die blankes sal lei. In November 2005 het een van die moderne “Boere-profete” op ‘n joernaalprogram op Kyknet gesÍ dat die bekende swart leier waarna Oom Siener verwys het, teen die middel van 2006 sal sterf en dan in ‘n glaskis in staatsie sal lÍ. Dit het nie gebeur nie.
    MAAR, net om 'n ander eiertjie te lÍ, staan daar ook :

    Die Israelvisie kleur hierdie prentjie verder in deur na vergesogte bewerings oor die opgaar van wapens soos AK 47’s, plofstof en kapmesse te verwys, asook planne vir die vinnige vervoer van die moordenaars. Hulle sÍ onder meer in hulle wyd verspreide artikel: “Daar word beraam dat minibus-taxis tot soveel as 70 000 gewapende swartes binne ‘n uur vanaf die swart woongebiede tot in die middestad van Johannesburg kan vervoer. Groot hoeveelhede AK 47’s, ammunisie, handgranate en selfs brandbomme word snags in die geheim per vragmotor na opslagplekke in KwaNonqaba by Mosselbaai gebring. Dit vind ook by dorpe in al nege die provinsies plaas.” Waar is hierdie opslagplekke vir gevaarlike wapens en waarom is nog nie een daarvan in die afgelope paar jaar ontdek nie?
    Toevalig dat daar wel 'n opslagplek of twee onlangs ontdek is ? ( Speel Twilight-Zone en/of Jaws se musiek in die agtergrond )

  13. #13

    Re: Venter "trailer" verkope skiet die hoogte in!

    As julle al die DVD van die Suidlanders gekyk het dan sal julle ook verstaan waar ek kom aan die "venter trailers" ding. Fila jou aanhalings is heeltemal korrek van Prof Malan. Die wapen opgaarplekke is "toevallig" by blankes ontdek onlangs. Dit is dalk juis hierdie ouens wat oproer in Suid Afika wil aanblaas!

    Another weapons cache found - 3rd this week
    14 Jan 2011 | Sapa | 14 comments
    An arms cache has been found in Moreleta Park, Pretoria ó the third cache discovered this week in Gauteng, police said on Friday
    Tweet Share
    RELATED ARTICLESGuns found after high-speed chase
    Police discover more ammunition in Ekurhuleni
    Neighbours shocked by arms cache find
    The cache was found at 15 Hesketh Drive in Moreleta Park, a south-easterly suburb of Pretoria.
    http://www.sowetanlive.co.za/news/20...-3rd-this-week

  14. #14
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    1,021

    Re: Venter "trailer" verkope skiet die hoogte in!

    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    As julle al die DVD van die Suidlanders gekyk het dan sal julle ook verstaan waar ek kom aan die "venter trailers" ding. Fila jou aanhalings is heeltemal korrek van Prof Malan. Die wapen opgaarplekke is "toevallig" by blankes ontdek onlangs. Dit is dalk juis hierdie ouens wat oproer in Suid Afika wil aanblaas!
    Jy verwys nou spesifiek na wat die Suidlanders hulle DVD 2 noem. Ek kan nou nie meer onthou nie, maar laas toe ek gehoor het het hulle al so stuk of agt DVDs vrygestel?

    As jy daai berig gaan lees waarna Johnny se skakel hier bo verwys, sal jy lag. DŪt is die tipe wapens wat jy nodig het vir 'n gewapende rooftog. Dit is nie naastenby wat jy sal nodig hÍ om 'n 'Uhuru' te begin nie. Dalk gaan dit letterlik 'n nag van 'lang messe' wees eerder as geweervuur? Selfs die ander opslagplekke wat kamstig by blankes ontdek is is maar skralerig - 'n paar ou gewere, soos mens by enige wettige wapeneienaar sou verwag, nie naastenby wat mens sou verwag van iemand wat die regering wil omverwerp nie. Die een opskrif het nogals gepraat van 'n 'groot' opslagplek, maar as jy die berig lees is daar 'n hele klomp speelgoedgewere by! Dit is eerder 'n getuienis van swak beriggewing as wat dit op enige politieke klimaat sou dui.

  15. #15

    Re: Venter "trailer" verkope skiet die hoogte in!

    Ek begin al meer sterk bedenkinge kry teen geweld as Mandela sou sterf, alhoewel dit natuurlik nie onmoontlik is nie.

    Mense regoor verskillende kultuurgrense, ras en velkleur, selfs internationaal sal sy dood treur. Die land behoort reeds aan die ANC en ek tweifel sterk of hulle iets sal toelaat wat hulle bewind kan kelder.
    Daar is honderde ander kopsere wat aandag trek, soos tekort aan werksgeleenthede, met al die onwettige immigrante wat so lekker werk hier en geld oor die grens pos vir familie.
    Die blankes is nog alteid die ouens wat vrede handhaaf hier, die "mediators" tussen die verskillende volkies, om hulle apart te hou van mekaar(vandaar die naam apartheid,ongelukkig was die oorspronklike plan nooit voltooi nie...)

    Nou is ons eenkant toe geskuif. Wie weet wat nog hier gaan gebeur!!

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Replies: 34
    Last Post: Apr 21st 2014, 07:41 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •