Quote Originally Posted by RR van Wyk View Post
Wie weet wat nog hier gaan gebeur!!
As jy Openbaring lees sal jy sien God is nog altyd op die troon - Hy het nog nooit as te nimmer geabdikeer nie. Dinge sal verseker wereldwyd interessant raak soos ons die einde nader en in ons landjie sekerlik ook. Maar ons weet mos waar ons hulp vandaan kom.