Your Advert here
cure-real
Page 1 of 117 12345678910111251101 ... LastLast
Results 1 to 15 of 1754

Thread: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

  1. #1

    Exclamation Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Laat waai ! 'n Nuwe draad, maar met 'n onderwerp wat julle goed ken.

  2. #2
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,700

    Re: Johnny se eindtyd nuusflitse

    Hiermee moedig ek graag ELKE deelnemer aan op die forum om sy/haar eie "breaking news" berigte te plaas. Deel van my werk is om somtyds vir 'n dag of twee nie op kantoor te wees nie en dinge gebeur so vinnig deesdae wat die eindtyd aanbetref dat gister se vars nuus alweer vandag se ou nuus is. Dit kan veroorsaak dat ek belangrike gebeure in die wereld en veral die Midde Ooste mis en dit dan nie plaas nie.....en oor 'n week is dit dalk ou nuus. Hy het ons nie onkundig gelaat wat betref die tekens van die tye nie, al se hy ons ken nie die tyd nie. Vir ons is een van DIE belangrikste tekens dat Sy koms naby is die geboorte van Israel op 14 Mei 1948. Baie sal met my verskil, maar ek kan nie anders as om dit te sien as die dag wat God se horlosie weer begin loop het na bykans 2000 jaar vandat Jesus gekruisig is nie. Ek dink as ons na die weerld daar buite kyk kan ons nie anders as om te GLO dat Jesus se koms naby is nie......voor die deur!

    Markus 13:33 Pas op, waak en bid, want julle weet nie wanneer die tyd daar is nie.
    1 Korinthiers 7:29 Maar dit sê ek, broeders, die tyd is kort; van nou af moet ook die wat vroue het, wees asof hulle nie het nie;
    Effesiers 5:16 en koop die tyd uit, omdat die dae boos is.
    1 Petrus 4:17 Want die tyd is daar dat die oordeel moet begin by die huis van God. En as dit eers by ons begin, wat sal die einde wees van die wat aan die evangelie van God ongehoorsaam is?
    1 Th 4:13 Maar, broeders, ek wil nie hê dat julle onkundig moet wees met betrekking tot die ontslapenes nie, sodat julle nie treur soos die ander wat geen hoop het nie.
    Openbaring 1:3 Salig is hy wat die woorde van die profesie lees, en die wat dit hoor en bewaar wat daarin geskrywe is, want die tyd is naby.
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)



    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  3. #3
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,700

    Re: Johnny se eindtyd nuusflitse

    Wonder hoekom is hulle so "haastig" is om Egipte se "probleme" uit te sorteer? Daar is natuurlik vrese dat die Muslem Brotherhood gaan oorneem en hulle het reeds gese dat hulle die bestaande Peace Treaty wat Egipte met Israel het, gaan verbreek en oorlog teen Israel verklaar. Selfs Jordanie wat Israel nog "goedgesind" was het laasweek hulle hele kabinet die trekpas gegee. Voorwaar 'n situasie wat ons moet dophou want ons glo dit kan die aanleiding tot die Psalm 83 oorlog wees. Julles sal onthou dat Libanon ook nou 'n nuwe regering het.

    Hasty Egypt reforms 'could bring chaos'
    2011-02-09 08:40

    Egypt’s vice president has cautioned against hasty political reforms saying dialogue and understanding are the first ways to achieve stability in the country and to exit the crisis peacefully.

    US presses Egypt on 'hasty' reforms
    Egypt has power transfer plan
    Mubarak meets Emirati foreign minister
    http://www.news24.com/
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)



    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  4. #4
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,700

    Re: Johnny se eindtyd nuusflitse

    Daar is beslis 'n datum lyk my wat meer mense op hol het as 2012! Dit is 21 Mei 2011. Die hartseer is dat SO baie mense word hierdeur mislei, en gebeur dit nie dan is daar nie 'n God nie en die Bybel is nie waar nie. Hulle sal nie se die mense was valse profete nie......nee......hulle sal God blameer.

    Matteus 24:11 En baie valse profete sal opstaan en baie mense mislei.


    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)



    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  5. #5
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,700

    Re: Johnny se eindtyd nuusflitse

    Nog lande wat dopgehou moet word is Noord en Suid Korea. Amerika self kan betrokke raak hier in 'n oorlog.

    Inter-Korea military talks collapse: official
    By Park Chan-Kyong (AFP) – 1 day ago

    SEOUL — Military talks aimed at easing high tensions between North and South Korea collapsed Wednesday when the North's delegation walked out, Seoul's defence ministry said.
    http://www.google.com/hostednews/afp...a20828e2b0.7b1
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)



    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  6. #6
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,700

    Re: Johnny se eindtyd nuusflitse

    Ons het gedink die Psalm 83 oorlog sou al laasjaar plaasvind, maar Egipte en Jordanie was Israel nog goedgesind. Dinge gaan egter glo ons binnekort drasties verander as al die state om Israel heel moontlik in terroristiese state gaan verander!

    Egypt: Hizbullah and Iran want to 'ignite the region'
    By JPOST.COM STAFF
    02/09/2011 10:39

    Spokesman for Cairo says Nasrallah is walking in footsteps of his mentor, Khamenei; Hizbullah denies escaped terrorist returned to Lebanon; Suleiman warns that escaped Al-Qaida are primary threat to Egypt.
    http://www.jpost.com/MiddleEast/Article.aspx?id=207456
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)



    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  7. #7
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,700

    Re: Johnny se eindtyd nuusflitse

    Ek het so jaar of wat gelede, tyd vlieg ook so vinnig, dit kan langer wees 'n hoofskrif van Beeld op een van die lamp pale gesien: "Gebed help nie eers vir Bokke nie". Nou ja, die volgende artikel wys maar net hoe ver ons van God verwyder is in die laaste dae. Ek weet hulle is nou nie eintlik 'n christelike nasie nie, maar God stuur die rampe en nogsteeds wend mense hulle nie God nie. Daar was mos 'n seekat ook vir die wereld beker sokeer hier as ek reg onthou. Ek glo persoonlik nie of God gebede van sport versoek of spanne beantwword nie, want as altwees spanne nou ewe hard bid om te wen......wie kry dan nou voorkeer by die Here?

    India TV buys a Psychic Donkey to predict world cup results
    Noida.
    Leading Hindi news channel India TV has bought a “psychic donkey” that would predict outcomes of cricket matches by back-kicking footballs representing the contesting teams in a match. The donkey, apparently named Chunky by its former owner, would be branded as “Chunky, the Shy-Kick Donkey” and is expected to be a major TRP grosser for the news channel during the upcoming World Cup and IPL tournaments.

    India TV is already promoting its new hero
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)



    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  8. #8
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,700

    Re: Johnny se eindtyd nuusflitse

    En net toe almal dink Sudan sal ook nou vrede he.......

    Tutu, Elders praise South Sudan
    011-02-08 19:53

    Cape Town - Nobel peace prize winner Desmond Tutu and other members of a group of global statesmen known as The Elders on Tuesday praised south Sudan's landmark independence referendum.

    "This referendum was a remarkable expression of hope by the people. I was very moved by their determination to vote; some walked for days to do so," said Tutu in a statement issued by The Elders.
    http://www.news24.com/SouthAfrica/Ne...Sudan-20110208
    ......en toe word die ou doodgeskiet!

    SOUTH SUDAN MINISTER SHOT DEAD IN CAPITAL JUBA -SOUTH ARMY SPOKE2011-02-09 09:34:44 GMT (Reuters)
    http://www.forexpros.com/news/genera...y-spoke-193375
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)



    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  9. #9
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,700

    Re: Johnny se eindtyd nuusflitse

    Artikel wat ek so pas per e-pos ontvang het. Ons leef in Suid Afrika asof die teenspoed doeeeeer ver anderkant die waters is......of verder op in Afrika, maar ons land kan ook enige dag in ellende gedompel word. Dit is nou my eie mening en die van andere soos John McTernan dat die Here besig is om lande te oordeel wat teen Israel opstaan. Ons is nie uitgesluit by hierdie oordeel nie glo ek. Die hele artikel kan op die skakel gelees word. Ek dink ook nie ons is SO 'n godsdienstige land as wat ons wil voorgee of glo nie?

    S.Africa: Detailed Analysis: 2010: Collapsing into a Failed State - 41% unemployment - The Super AIDS disaster for ...
    Date Posted: Sunday 12-Sep-2010
    [This detailed analysis comes from Dr Jan Du Plessis who specialises in producing detailed analyses for large businesses. He is based in Pretoria. Dr Du Plessis is an old hand at this sort of thing having spent much of his life doing various intelligence analyses. I remember that prior to 1994 he was often on TV discussing aspects of the Cold War. He worked closely with my late mentor, Dr Chris Jordaan and others.

    http://www.africancrisis.co.za/Article.php?ID=82798
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)



    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  10. #10

    Re: Johnny se eindtyd nuusflitse

    My vorige skakel wat ek vroeer geplaas het van die ou wat sê hy is Jesus werk blykbaar nie...


    The minister has the number 666 tattooed on his arm.
    But Jose Luis de Jesus Miranda is not your typical minister. De Jesus, or "Daddy" as his thousands of followers call him, does not merely pray to God: He says he is God.
    "The spirit that is in me is the same spirit that was in Jesus of Nazareth," de Jesus says.
    De Jesus' claims of divinity have angered Christian leaders, who say he is a fake. Religious experts say he may be something much more dangerous, a cult leader who really believes he is God.

    Ek het die skakel op die engelse kant onder "breaking news" gekry.. jammer julle.

  11. #11
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,700

    Re: Johnny se eindtyd nuusflitse

    Quote Originally Posted by RR van Wyk View Post
    My vorige skakel wat ek vroeer geplaas het van die ou wat sê hy is Jesus werk blykbaar nie...




    Ek het die skakel op die engelse kant onder "breaking news" gekry.. jammer julle.
    Hier is 2 skakels wat julle kan volg. Ek het hom ook al op TV hoor praat. Daar wag 'n "big" surprize" op hom en sy volgelinge!

    http://www.allaboutcults.org/jose-lu...us-miranda.htm

    http://www.jesus-is-savior.com/Wolves/miranda.htm
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)



    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  12. #12
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,700

    Re: Johnny se eindtyd nuusflitse

    Miskien is dit "Mohammed" wat wou terugkom......

    Jerusalem UFO Spottings Over Islamic Landmark Spark Debate (VIDEO)

    First Posted: 02/ 2/11 04:04 PM Updated: 02/ 3/11 02:06 AM

    stumble Dueling clips of a purported UFO hovering over Dome of the Rock, an Islamic shrine, on Jerusalem's Temple Mount, have created an online ruckus since surfacing online.

    Not surprisingly, AOL is reporting on the blogosphere's ongoing debate over the legitimacy of the videos, which show round, bright objects hovering over the landmark's iconic dome before rocketing upwards. The videos, which include audio of the inspired reactions of spectators, were reportedly shot over the weekend.

    Take a look at the rumored UFO clips here:
    http://www.skyvalleychronicle.com/BR...r-space-583766
    Ek kon nie die berig verifieer nie.

    Hoax in the Holy Land: Jerusalem UFO a Proven Fake By Benjamin Radford, Life's Little Mysteries contributor
    07 February 2011 6:55 PM ET Share

    Several videos have surfaced online that supposedly show a UFO hovering over an Islamic shrine known as the Dome of the Rock on Jerusalem's Temple Mount some time after midnight on Jan. 28. The videos have sparked a furious debate about whether we finally have evidence of UFOs.
    http://www.lifeslittlemysteries.com/...ufo-hoax-1319/
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)



    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  13. #13
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,700

    Re: Johnny se eindtyd nuusflitse

    Ons wat direk verbind is met die Suid Afrikaanse Jode wat terugkeer na Israel gesels baie keer met die jong manne en vra hulle wat gaan hulle daar doen? Die meerderheid se hulle gaan aansluit by die IDF. Is God besig om Sy volk voor te berie vir dit wat kom......? Watter land nog ter wereld se jong manne haas hulle om gereed te maak vir oorlog? Is dit nie opvallend nie?
    IDF: Combat motivation breaking records

    The motivation of teens to serve in Israel Defense Forces combat units may well break another record. Data collected by the IDF’s Personnel Directorate on the March enlistment round suggests that for the first time eight out of 10 recruits with a combat profile have asked to serve in combat units.
    This constitutes a 10% rise compared to the same period in 2007. “No doubt teens understand the need to be at the forefront,” a military source said.
    http://forzion.com/latest/idf-combat-motivation-breaking-records/
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)



    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  14. #14
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,700

    Re: Johnny se eindtyd nuusflitse

    Hierdie berig is al ou nuus maar ek dink dit sluit aan by my vorige plasing.

    Israel Prepares for Gog and Magog

    And it shall come to pass in all the land,” Says the Lord, “That two-thirds in it shall be cut off and die, But one-third shall be left in it: I will bring the one-third through the fire… (Zec 13:8-9)
    Are they wrong?



    Major General Amos Yadlin

    -11-3-2010 Outgoing military Intelligence Major General Amos Yadlin told the Knesset, “The next round won’t be focused on one theater but rather, will incorporate two or three,” he said. “One cannot predict the future according to what happened during Operation Cast Lead or the Second Lebanon War. It will be much bigger, much wider in scope, and with many more casualties.“

    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)



    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  15. #15

    Re: Johnny se eindtyd nuusflitse

    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    Miskien is dit "Mohammed" wat wou terugkom......



    Ek kon nie die berig verifieer nie.
    Ek het hierdie gesien, dit is vervals. Hulle het die videos ontleed en al die foute uitgewys..
    Daar is 'n lang gesprek oor hierdie op die engelse kant.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 6 users browsing this thread. (0 members and 6 guests)

Similar Threads

  1. Inligting Roelof se Eindtyd Nuusflitse
    By Phil Fourie in forum Gesprek oor die Eindtye en Aktuele sake
    Replies: 1122
    Last Post: Feb 9th 2011, 07:36 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •