cure-real
Page 71 of 125 FirstFirst ... 216061626364656667686970717273747576777879808182121 ... LastLast
Results 1,051 to 1,065 of 1865

Thread: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

  1. #1051

    Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    [COLOR=#0000ff]Was Jesus se doop 'n Joodse tradisie......of het Hy vir ons kom wys hoe dit gedoen moet word?
    Jy antwoord nie my vraag nie !

    Waarvoor is die Mikveh's gebou ?

  2. #1052

    Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Jy antwoord nie my vraag nie !

    Waarvoor is die Mikveh's gebou ?
    Dit is moeilik om aan iemand te verduidelik wat nie verstaan wat die woord "DOOP' in die Bybel beteken nie, soos bv. in Handelinge 2:38 en baie ander plekke: "Bekeer jou en laat jou doop....."

    As jy vir my kan se wat dit beteken......en uit amper 3 jaar van my deelname aan die forum kon jy nog nie, dan kan ons weer gesels.

    Die Joodse Bruilof.......'n Jesus Bruilof!

    Goed....net om jou so 'n bietjie lus te maak. 'n Joodse verloofde het haar in 'n Mikve laat doop (reinig) voor sy met haar bruidegom trou. Dit is die eerste ding wat sy na haar verlowing doen. As ek en jy tot bekering kom, dan raak ons ook verloof aan ons Bruidegom, Jesus Christus. So moet ons ons ook laat doop (reinig) voor ons binnekort in die huwelik bevestig gaan word met ons Bruidegom, Jesus.
    naamlik Eintyd Gebeure.

  3. #1053

    Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    Dit is moeilik om aan iemand te verduidelik wat nie verstaan wat die woord "DOOP' in die Bybel beteken nie, soos bv. in Handelinge 2:38 en baie ander plekke: "Bekeer jou en laat jou doop....."

    As jy vir my kan se wat dit beteken......en uit amper 3 jaar van my deelname aan die forum kon jy nog nie, dan kan ons weer gesels.

    naamlik Eintyd Gebeure.

    Jy self het hierdie in 'n doop draad verander Johnny, so mens kan seker maar vir jou 'n paar vrae vra oor jou stellings, of hoe ?

    Dit het alles begin by jou plasing oor 'n mikveh wat ontdek is, en jy het hierdie mikveh in verband gebring met die nuwe-testamentiese doop, en meer spesifiek die groot doop, terwyl die waarheid is dat die mikveh glad nie vir die onderdompeling van Christene gebruik was nie.

    Het jy dit werklikwaar nie geweet nie, of was dit weereens 'n oneerlike plasing van jou kant af ?

  4. #1054

    Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Nuwe skakel op Prof. Johan Malan se webtuiste wat handel oor Israel. Ek het al self by die vlag gestaan. Dit is bo op Masada met die Dooie See in die agtergrond.

    Israel

    0. VOORWOORD

    1. Roeping, Verstrooiing en Herstel

    2. Bakens op die Pad terug

    3. Palestina of Israel

    4. Die Gelowige Oorblyfsel

    5. Die Messias

    6. Die Valse Messias

    7. Tyd van Benoudheid vir Jakob

    8. Herbouing van die Tempel

    9. Geestelike Betekenis van Jerusalem

    10. Jerusalem die Rotsstad

    11. Israel se Feeste

    12. Ons Verhouding Teenoor Israel

    13. Verwysings

    http://www.bibleguidance.co.za/Libra...ist/Israel.htm

  5. #1055
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,160

    Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    Goed....net om jou so 'n bietjie lus te maak. 'n Joodse verloofde het haar in 'n Mikve laat doop (reinig) voor sy met haar bruidegom trou. Dit is die eerste ding wat sy na haar verlowing doen. As ek en jy tot bekering kom, dan raak ons ook verloof aan ons Bruidegom, Jesus Christus. So moet ons ons ook laat doop (reinig) voor ons binnekort in die huwelik bevestig gaan word met ons Bruidegom, Jesus.
    Johnny,

    Mens moet konsekwent wees, dat as die Jode in die proseliete doop ook baba's gedoop het, wat verwant aan die Mikveh is, dat mens ag daaraan sal gee. Wat jy egter hier doen is om wanneer dit jou pas, Joodse gebruike te gebruik om jou argument te staaf en wanneer dit jou argument nie pas nie, alles denkbaar te doen om die skrywer van 'n webblad te diskrediteer. Nie baie eerlik nie sou mens reken...

    Ek moes al leer dat sou mens jouself wil regverdig, mens se weegskaal baie vinnig verkeerd weeg en as ek die Here se Woord reg verstaan, hou Hy niks van valse weegskale nie.
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg

  6. #1056

    Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Het jy dit werklikwaar nie geweet nie, of was dit weereens 'n oneerlike plasing van jou kant af ?
    Sjoe Fila......ek het werklik nie geweet nie. Wat vertel jy my nou? So leer ons maar elke dag nie waar nie? Dankie dat jy dit met my gedeel het. Ons leef beslis in die uur van misleiding.

    Nou ja, met dit uitgesorteer kan ons weer fokus op wat in die wereld aangaan.

    27 dead, one town 'gone' as tornadoes rip central US | nys eat leases

    www.nyseatleases.net/html/1803.html
    You +1'd this publicly. Undo
    12 minutes ago - Rescue workers searched for survivors Saturday after more than six dozen tornadoes tore across the central United States, killing at least 27 people and wiping ...

  7. #1057

    Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Ek moes al leer dat sou mens jouself wil regverdig, mens se weegskaal baie vinnig verkeerd weeg en as ek die Here se Woord reg verstaan, hou Hy niks van valse weegskale nie.
    CFJ, ek wonder wat verstaan ons as vals in die onderstaande Skrifgedeelte. Het die Here nie gese ondersoek ALLE dinge dinge nie? Dit is bloot wat ek besig is om te doen. As ek verkeerd is, dan is ek verkeerd, maar as ek reg is, dan kan baie mense skade lei. Ek kan dus reg of verkeerd wees. That's not a crime?

    Handelinge 2:38 En Petrus sÍ vir hulle: Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang.

  8. #1058

    Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Daar was laasweek 'n hofuitspraak dat Wal-Mart maar in Suid Afrika mag inkom of so iets?

    RFID Privacy Issues and News

    Wal-Mart, the nation's largest retailer, has declared war on our privacy. The giant retailer has announced it will begin placing item-level RFID (Radio Frequency IDentification) tracking tags on clothing sold in its stores.

    THIS IS HUGE NEWS. It is the first step to the planned roll-out of the Internet of Things, where global corporations like IBM, Procter & Gamble, and Wal-Mart's technology partner NCR plan to equip every product with a tracking device and use a network of RFID readers to monitor and observe YOU everywhere you go. It is the frightening world detailed in our book "Spychips: How Major Corporations and Government Plan to Track Your Every Move with RFID," and it has finally come to pass.
    http://www.spychips.com/

  9. #1059

    Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Put RFID in your stuff, find it with your phone

  10. #1060
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,160

    Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    CFJ, ek wonder wat verstaan ons as vals in die onderstaande Skrifgedeelte. Het die Here nie gese ondersoek ALLE dinge dinge nie? Dit is bloot wat ek besig is om te doen. As ek verkeerd is, dan is ek verkeerd, maar as ek reg is, dan kan baie mense skade lei. Ek kan dus reg of verkeerd wees. That's not a crime?

    Handelinge 2:38 En Petrus sÍ vir hulle: Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang.
    Dit geld seker maar vir ons almal en net so terloops, Handelinge 2:38 se gawe van die Heilige Gees is meer as net wat daar staan..., Want die belofte kom julle toe en julle kinders en almal wat daar ver is, die wat die Here onse God na Hom sal roep. (Hand 2:39)

    Dit is werklik algemene kennis dat die Joodse proseliete doop, baba's ook ingesluit het en hierdie gebruik is heel waarskynlik afgelei van die besnydenis. Hier is nog 'n aanhaling wat die waarskynlikheid met die Christelike doop dat die eerste Kerk dit ook sou doen, baie moontlik maak...

    Jewish Proselyte Baptism
    In order for a 20th Century Christian to fully appreciate the question of infant baptism, he or she
    must first consider the Jewish setting of the Bible. By looking back to the Jewish baptism of proselytes
    one might gain insight into the early church. Around the time of Christ the Jewish community practiced
    a ceremonial baptism intended for Gentile converts. This Jewish baptism by immersion signified
    conversion and repentance, and it allowed the convert entrance into the visible Jewish community.
    According to Joachim Jeremias, Jewish proselyte baptism closely paralleled early Christian baptism. 2
    In Jewish tracts which pre-date the Christian era, the promise was written ďYou will be renewed and
    recreated and will receive new life.Ē3 This language of Jewish conversion theology closely corresponds
    to Christian baptism.4 The significance of this argument is that Jeremias presents historical evidence for
    the baptism of infants into the Jewish faith.5 Jeremias proposes ďthat in the question of infant baptism
    also the Christian baptismal ritual corresponded to that of proselyte baptism, i.e. that with the admission
    of Gentiles to Christianity children of every age, including infants, were baptized.Ē6 While no scholar
    can prove the effect that this connection had on Christian baptism, the possibility remains that Christians
    might have practiced infant baptism based on the example of Jewish proselyte baptism.
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg

  11. #1061

    Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Quote Originally Posted by CFJ View Post

    Ek haal aan uit die laaste gedeelte van jou artikel se skakel wat jy voorsien:
    After considering both sides of the debate, I have concluded that infant baptism was not only the practice of the early church, but it is also supported in Scripture. For this reason I believe that the baptism of the infants of believing
    parents is the correct interpretation of Christís teaching, and it is the example that we Christians should follow with our children.
    Ek weet nie hoe die ou by dit uitkom nie. Ek lees in my Bybel:
    Mar 10:14 Maar toe Jesus dit sien, het Hy hulle dit baie kwalik geneem en vir hulle gesÍ: Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van God.
    Mar 10:15 Voorwaar Ek sÍ vir julle, elkeen wat die koninkryk van God nie soos Ďn kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.
    Mar 10:16 En Hy het sy arms om hulle geslaan, sy hande op hulle gelÍ en hulle geseŽn.
    Ek sien dat Jesus wat vir ons die voorbeeld kom stel het van hoe om gedoop te word, nie kindertjies besprinkel of gedoop het nie, maar geseen het. Ek volg wat Jesus se.

  12. #1062

    Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Ek wil iets se....en ek gaan dit se.....soos Tobie Cronje sou se......en hiermee sluit ek die kwessie af.

    Controversy Over Baptism

    by Richard Nichols
    Originally published in
    The Christian Informer
    THERE ARE A NUMBER of topics which are controversial in the world, but there is more controversy over religion than any other matter. This is sad, and it should not be so, for most of the controversy grows out of a disregard for what the word of God says. The vast majority of differences in the so-called "Christian World" do not stem from an inability to understand what the Scriptures say, but rather from an unwillingness to accept what they say. One clear example is found in the controversy over baptism.

    There are a great many people who accept sprinkling water, or pouring water on a person for baptism. This is not because they are unable to understand that baptism is a burial and resurrection; the problem is that some are unwilling to accept that. Romans 6:3-4 teaches, "Know ye not, that so many of us as were baptized into Jesus Christ were baptized into his death? Therefore we are buried with him by baptism into death: that like as Christ was raised up from the dead by the glory of the Father, even so we also should walk in newness of life." The word of God says further, "Buried with him in baptism, wherein also ye are risen with him through the faith of the operation of God, who hath raised him from the dead" (Colossians 2:12).

    The Scriptures do not even hint of two ways of administering the baptism of the Great Commission. Jesus sent his apostles out, telling them, "Go ye into all the world, and preach the gospel to every creature. He that believeth and is baptized shall be saved; but he that believeth not shall be damned" (Mark 16:15,16). Baptism is the same everywhere in the world, and to everybody. The word of God says, "There is one baptism" (Epheseans 4:5). Since there is "one baptism," if an act is done which is not a burial in water, from which a person is raised to walk in newness of life, it is not baptism at all! When all people are willing to accept what the Scriptures say about it, there will be no controversy over it. Students of the word of God admit that all the requirements of baptism are met in immersion; and since they are, the requirements of baptism cannot be met in anything else. It is either a burial in water, or it is not baptism.
    The word of God is just as clear on the purpose of baptism as it is on what act is baptism. The Scriptures say it puts a person into Christ where that person now has remission of sins, and is said to be saved. The Word tells us twice that we are "baptized into Christ," (Romans 6:3; Galatians 3:27); and it tells us twice that this is where we have forgiveness of sins, (Ephesians 1:7; Colosians 1:14).
    Then we read that baptism is "for the remission of sins," (Acts 2:38), and Jesus promises that when a person who believe the Gospel, submits to baptism, they "shall be saved" (Mark 16:16; 1 Peter 3:21). Yet, despite all of this, a controversy rages over the purpose of baptism.

    These passages about the purpose of baptism are not difficult to understand. People in elementry school can understand them. Although they know what the Scriptures teach--it is sad to say, but--many refuse to accept this teaching. Friend, remember, opposition to these passages is not opposition to some church, for no church gave them. Opposition to them is open rebellion to God who did give them. When we are all willing to accept what the word of God teaches, the controversy will end, and obedience will begin--the obedience by which we shall be saved. "...He became the author of eternal salvation unto all them that obey him" (Heb 5:9).

    http://www.christianinformer.org/Archived/BAPTISM.HTM

  13. #1063
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,160

    Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    CFJ, ek wonder wat verstaan ons as vals in die onderstaande Skrifgedeelte. Het die Here nie gese ondersoek ALLE dinge dinge nie? Dit is bloot wat ek besig is om te doen. As ek verkeerd is, dan is ek verkeerd, maar as ek reg is, dan kan baie mense skade lei. Ek kan dus reg of verkeerd wees. That's not a crime?
    Johnny,

    Die valse weegskaal het nooit verwys na Handelinge 2:38 nie, maar na die ongeballanseerde wyse waarop jy met die Jode omgaan. As van hulle gebruike jou pas, is dit goed om jou eie argumente te staaf en as van hulle gebruike jou nie pas nie, dan dink jy enige iets uit om die teenargumente te diskrediteer. Dit lyk na 'n valse weegskaal. Ons hou hierdie inligting maar so in die nuusdraad, maar geen vÍrdere besprekings oor die doop nie asseblief. As enige iemand vÍrder oor die doop wil gesels, maak met groot vrymoedigheid 'n nuwe draad oop in verkieslik die forum, Vrae en Menings oor die Bybel.
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg

  14. #1064

    Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Vars nuus per e-pos ontvang vanoggend vanuit Israel. Ons ondersteun vir Shirley wat vir Ebenezer werk om te help met die terugkeer van die Jode.

    Dear Friends

    Shalom greetings from Jerusalem. Since Friday until yesterday when another seize fire has been agreed with Gaza (Hamas) approximately 130 rockets were fired into Israel.

    Look at the illustration below and it can give you an idea of where the rockets fired from Gaza is landing.

    Thank you for your prayers for Israel and the Jewish People.

    Blessings
    Shirley
    Attachment 10691

  15. #1065

    Re: Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake

    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Johnny,

    Die valse weegskaal het nooit verwys na Handelinge 2:38 nie, maar na die ongeballanseerde wyse waarop jy met die Jode omgaan. As van hulle gebruike jou pas, is dit goed om jou eie argumente te staaf en as van hulle gebruike jou nie pas nie, dan dink jy enige iets uit om die teenargumente te diskrediteer. Dit lyk na 'n valse weegskaal. Ons hou hierdie inligting maar so in die nuusdraad, maar geen vÍrdere besprekings oor die doop nie asseblief. As enige iemand vÍrder oor die doop wil gesels, maak met groot vrymoedigheid 'n nuwe draad oop in verkieslik die forum, Vrae en Menings oor die Bybel.
    Reg so. Ek het niks meer regtig om te se oor die doop nie. Ek dink ek het alles gese wat ek kon se.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 15 users browsing this thread. (0 members and 15 guests)

Similar Threads

  1. Inligting Roelof se Eindtyd Nuusflitse
    By Phil Fourie in forum Gesprek oor die Eindtye en Aktuele sake
    Replies: 1122
    Last Post: Feb 9th 2011, 07:36 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •