Liewe Ligvriende
Baie dankie aan almal vir my verjaarsdagwense. Ek waardeer dit baie!! Weens die baie reen hier in Hillcrest, ondervind ons baie probleme met ons internet en telefone, maar ek het julle nie vergeet nie.
Liefde aan julle almal
Mia

Hi Mia! Ek moes jou draad gemis het waar jy geluk gewens was, maar dan doen ek dit maar in hierdie draad. Baie geluk en ek hoop jy het 'n mooi dag gehad en mag die liewe Here jou meer as baie seën!
The Lord is our Shepherd
die Here sal voorsien
it’s the only method
glo dit en jy sal sien
The power of His glory
is the punch line of this story,
ek staan verwonderd en tog
het U alles volmaak besorg
There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks