Re: Huiskerke?
Daar is ook verskillende soort huiskerke
1 - die wat jy seker bedoel : onafhanklike huiskerk groepe wat buite enige kerkverband staan en net onder mekaar kerk hou ....
2 - huiskerk groepe wat deur die week saam kerk hou en sSondae na verkillende "kerke" gaan ..
3 - " homecells " - kleiner groepe binne 'n gemeente wat in die week saam vergader ( soms kuier daar dan ook ander saam wat nie aan die gemeente behoort nie ......
..... ek glo maar waar 2 of meer in Sy naam vergader, daar is God ........ dan nie ? .....
.... was " huiskerke " nie eintlik die norm in Nuwe Testament tyd met Apostels wat hulle van tyd tot tyd besoek het nie ? ......
Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.
Bookmarks