cure-real
Results 1 to 10 of 10

Thread: Baie geluk aan Phil met sy huwelik!

  1. #1
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,965

    Baie geluk aan Phil met sy huwelik!

    Ek het gister met Phil op Facebook gesels en vind eers toe uit dat hy intussen getroud is en met 'n pragtige vrou. Hy het ook van werk verander en het in 'n ander dorp 'n nuwe tuiste gevind. Ek dink mens kan verstaan hoe min tyd het mens as jy trou, van werk verander en nog moet trek ook...

    Maar baie geluk Phil en mag die Here jou behoed en bewaar en baie seŽn!
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  2. #2
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Kalahari
    Posts
    1,377

    Re: Baie geluk aan Phil met sy huwelik!

    Phil

    Baie geluk en mag die Here julle seŽn, behoed en bewaar.

    Groete
    Kalahari

  3. #3

    Re: Baie geluk aan Phil met sy huwelik!

    Phil, mag die Here julle huwelik seŽn ! Dit was hierdie naweek my en vroutjie se 13de jaar saam ......... kan nie glo hoe die tyd vlieg as mens gelukkig is nie.

  4. #4

    Re: Baie geluk aan Phil met sy huwelik!

    Genesis 2:18 Ook het die HERE God gesÍ: Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom Ďn hulp maak wat by hom pas.

    Baie geluk!

  5. #5
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,914
    Blog Entries
    10

    Re: Baie geluk aan Phil met sy huwelik!

    ♪ ♫ ♪ ♫ ♫ ♪ ♪ kinders by dosyne, kinders by dosyne ..... ♪ ♫ ♪ ♫ ♫ ♪ ♪

    Baie Geluk Phil
    Mag julle huwelik geseŽn wees
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  6. #6
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    1,016

    Re: Baie geluk aan Phil met sy huwelik!

    Nogmaals geluk!

    ...dink julle ons sal nou 'n sagter kant van Phil beginne sien?

  7. #7
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,914
    Blog Entries
    10

    Re: Baie geluk aan Phil met sy huwelik!

    Quote Originally Posted by Son of the South View Post
    N

    ...dink julle ons sal nou 'n sagter kant van Phil beginne sien?
    Hy was nog altyd 'n Teddy-beer ge-is
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  8. #8
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    Western Cape, South Africa
    Posts
    576

    Re: Baie geluk aan Phil met sy huwelik!

    Geluk. Phil. Julle is nou een (hier op die aarde) in die oŽ van die Here.

    Mag Hy jul hwelik ryklik seŽn!

    Anton
    השייך לאלוהים דרך ישו

  9. #9
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,994
    Blog Entries
    6

    Re: Baie geluk aan Phil met sy huwelik!

    Hallo julle, baie dankie vir al die welwense, jammer ek was so skaars hierso, tyd was maar baie beperk die laaste ruk, sal probeer weer bietjie meer tyd hier by julle spandeer.

    Groetnis
    Phil

  10. #10
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Bredasdorp district
    Posts
    954

    Re: Baie geluk aan Phil met sy huwelik!

    BAIE geluk Phil! Mag julle hemelse geluk hier op aarde smaak!

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Bespreking Die Huwelik
    By Ta-An in forum Ester se Koffiehuis
    Replies: 7
    Last Post: Jan 25th 2012, 04:02 PM
  2. Inligting Baie Geluk!!!
    By Ta-An in forum Alles en nog wat
    Replies: 4
    Last Post: Jul 5th 2009, 10:06 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •