Your Advert here
cure-real
Page 1 of 2 12 LastLast
Results 1 to 15 of 21

Thread: Wat is die Kerk?

  1. #1
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    961

    Wat is die Kerk?

    Op 22 Februarie 2011 is die gebou van die Oxford Terrace Baptist Church, die grootste baptiste kerk in Christchurch, in 'n aardbewing beskadig. As mens so na die kennisgewing bord kyk, dan lyk dit hulle het iets groter gesnap:

    Wat is die kerk presies?

  2. #2
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,705

    Re: Wat is die Kerk?

    Quote Originally Posted by Son of the South View Post

    Ek sou gesê het: "Our building is cracked but our church/congregation is fine" en nie "the church" nie, want "the church" is NIE fine nie. Die kerk soos ons hom vandag ken is uitmekaar geskeer en verdeeld, van die pad af en besig met 'n ander Jesus, ander Evangelie en ander Heilige Gees. Waardes en normes bestaan amper nie eers meer nie as ons kyk wat die kerk vandag toelaat. Wat is die kerk presies.....? Ek sou sê 'n gemeente wat volgens Bybelse riglyne opereer en dit as sy enigste maatstaf gebruik.
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  3. #3
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,477
    Blog Entries
    10

    Re: Wat is die Kerk?

    Quote Originally Posted by Son of the South
    Wat is die kerk presies?
    Die kerk.....
    Die Kerk is nie met baksteen en sement gebou nie.....

    Jou liggaam is die Tempel waarin die Heilge Gees woon
    En as dit so is , dan moet daar 'n Allerheilgste deel in my liggaam wees......
    Die Verbondsark was in die Allerheiligste gewees, en daarin was oa die wet.
    Die verbond (wet), sê die NT in Hebr.8:10 is op my hart geskrywe, so my hart is in die verbondsark.
    Wat nog was in die verbondsark??
    Aaron se staf... wat bloeisels en vrugte gedra het... As die Here in jou leef deur Sy Gees, dan sal jy ook die Vrug van die Gees in jou dra.
    Op die verbondsark was die 'mercy-seat' waar God Sy teenwoordigheid laat manifesteer het.

    Manna was in 'n goue kruik, Manna weet ons verteenwoordig die Brood van die Lewe
    Johannes 6:48 Ek is die brood van die lewe.
    Johannes6:31 Ons vaders het die manna in die woestyn geëet, soos geskrywe is: Hy het brood uit die hemel aan hulle gegee om te eet.

    32 En Jesus sê vir hulle: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, dit is nie Moses wat die brood uit die hemel aan julle gegee het nie, maar my Vader gee julle die ware brood uit die hemel.

    33 Want die brood van God is Hy wat uit die hemel neerdaal en aan die wêreld die lewe gee.

    34 Toe sê hulle vir Hom: Here, gee ons altyd hierdie brood.

    35 En Jesus sê vir hulle: Ek is die brood van die lewe; wie na My toe kom, sal nooit honger kry nie; en wie in My glo, sal nooit dors kry nie.
    .
    Ek dink nou sommer ook aan die Borswapen van Geregtigheid,,,, wat my borskas beskerm.... Jesus beskerm my deur Sy geregtigheid,,, net soos die gerubs.... gee Hy Sy engele om my te beskerm... Lukas 4:10

    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  4. #4
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,705

    Re: Wat is die Kerk?

    Quote Originally Posted by Ta-An View Post

    Ek het al n' draad begin oor "Die Tabernakel in die woestyn" om al die wonderlike parralelle uit te wys totdat "iemand" alles begin afmaak het as bog. Jammer né.
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  5. #5
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,477
    Blog Entries
    10

    Re: Wat is die Kerk?

    Quote Originally Posted by Johnny View Post

    Wat is die link Johnny ??
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  6. #6
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,705

    Re: Wat is die Kerk?

    Quote Originally Posted by Ta-An View Post

    Wat is die link Johnny ??
    Vir wat dit werd is......hier is hy:

    http://bibleforums.org/showthread.ph...el+die+woestyn
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  7. #7
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,477
    Blog Entries
    10

    Re: Wat is die Kerk?

    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    Vir wat dit werd is......hier is hy:

    http://bibleforums.org/showthread.ph...el+die+woestyn

    Welllll ek sien geen aantuiging tog bog nie
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  8. #8
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,487

    Re: Wat is die Kerk?

    Die woord 'Kerk' is baie misleidend en ook manipulerend, in die sin dat dit amper noodwendig na 'n gebou of plek van samekoms verwys. Liggaam van Christus of gemeente wys veel meer op die mense wat eintlik maar die Kerk is. Iemand sê my so rukkie terug dat sy nie 'n langbroek Kerk toe sal dra nie, dit is heeltemal te oneervol volgens haar. Sy dra feitlik elke dag langbroeke en as sy besef dat sy self die beliggaming van die Kerk is, sou sy heel moontlik anders oor langbroek-dra geredeneer het en sou haar perspektief veel meer geballenseerd kon wees.
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg

  9. #9
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,477
    Blog Entries
    10

    Re: Wat is die Kerk?

    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Die woord 'Kerk' is baie misleidend en ook manipulerend, in die sin dat dit amper noodwendig na 'n gebou of plek van samekoms verwys. Liggaam van Christus of gemeente wys veel meer op die mense wat eintlik maar die Kerk is. Iemand sê my so rukkie terug dat sy nie 'n langbroek Kerk toe sal dra nie, dit is heeltemal te oneervol volgens haar. Sy dra feitlik elke dag langbroeke en as sy besef dat sy self die beliggaming van die Kerk is, sou sy heel moontlik anders oor langbroek-dra geredeneer het en sou haar perspektief veel meer geballenseerd kon wees.
    Ja, jy is reg Ons lewe elke dag moet mens God behaag, en nie net op Sondag wanneer ons saam ander Christene is nie, maar juis wanneer ons in die wêreld is.

    Ek dink die woord :Kerk, het onder ons taal al meer geword as die lewende stene, maar kan ook verwys na die gebou
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  10. #10
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,705

    Re: Wat is die Kerk?

    Quote Originally Posted by Ta-An View Post

    Welllll ek sien geen aantuiging tog bog nie
    "Bog" was dalk die verkeerde term. Klink "derailing" beter? Any way, los dit maar daar. Daar is mense wat ALLE Joodse gebruike as okkulties sien.
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  11. #11
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,477
    Blog Entries
    10

    Re: Wat is die Kerk?

    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    "Bog" was dalk die verkeerde term. Klink "derailing" beter? Any way, los dit maar daar. Daar is mense wat ALLE Joodse gebruike as okkulties sien.
    Johnny... daar is 'n hemelsbreë verskil tussen die tyd voor PaasFees en daarna...
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  12. #12
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    961

    Re: Wat is die Kerk?

    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    Die kerk.....
    Die Kerk is nie met baksteen en sement gebou nie.....

    Jou liggaam is die Tempel waarin die Heilge Gees woon
    En as dit so is , dan moet daar 'n Allerheilgste deel in my liggaam wees......
    Die Verbondsark was in die Allerheiligste gewees, en daarin was oa die wet.
    Die verbond (wet), sê die NT in Hebr.8:10 is op my hart geskrywe, so my hart is in die verbondsark.
    Wat nog was in die verbondsark??
    Aaron se staf... wat bloeisels en vrugte gedra het... As die Here in jou leef deur Sy Gees, dan sal jy ook die Vrug van die Gees in jou dra.
    Op die verbondsark was die 'mercy-seat' waar God Sy teenwoordigheid laat manifesteer het.

    Manna was in 'n goue kruik, Manna weet ons verteenwoordig die Brood van die LeweJohannes 6:48 Ek is die brood van die lewe.
    Johannes6:31 Ons vaders het die manna in die woestyn geëet, soos geskrywe is: Hy het brood uit die hemel aan hulle gegee om te eet.

    32 En Jesus sê vir hulle: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, dit is nie Moses wat die brood uit die hemel aan julle gegee het nie, maar my Vader gee julle die ware brood uit die hemel.

    33 Want die brood van God is Hy wat uit die hemel neerdaal en aan die wêreld die lewe gee.

    34 Toe sê hulle vir Hom: Here, gee ons altyd hierdie brood.

    35 En Jesus sê vir hulle: Ek is die brood van die lewe; wie na My toe kom, sal nooit honger kry nie; en wie in My glo, sal nooit dors kry nie.
    .
    Ek dink nou sommer ook aan die Borswapen van Geregtigheid,,,, wat my borskas beskerm.... Jesus beskerm my deur Sy geregtigheid,,, net soos die gerubs.... gee Hy Sy engele om my te beskerm... Lukas 4:10

    Baie goeie antwoord Ta-An; daar leer ek ook al weer ietsie by.

    God bly tog nie meer in 'n gebou nie. Mense praat baie maal so verkeerd, bv. as hulle sê: "Welkom in die huis van die Here.", of: "Dit is lekker in die huis van die Here, Amen?" In die eerste plek is amen nie 'n vraag nie, dit is 'n verklaring en verder is dit baie lekker binne my vel vandag, baie dankie. Miskien moet mens eerder praat van: "Welkom by die erediens. Dit is lekker in die samekoms van gelowiges.", of so iets.

    Soos CFJ sê, dink ek ook die gebou is bloot 'n plek van samekoms. Ek het al baie dienste bygewoon in 'n skoolsaal wat net so geseëend was. Goed, 'n kerkgebou is gewoonlik toegerus met meer doelgeskikte fasiliteite. Noem dit dan maar 'n gerieflike plek van samekoms.

  13. #13
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,477
    Blog Entries
    10

    Re: Wat is die Kerk?

    Quote Originally Posted by Son of the South View Post
    Baie goeie antwoord Ta-An; daar leer ek ook al weer ietsie by.

    God bly tog nie meer in 'n gebou nie. Mense praat baie maal so verkeerd, bv. as hulle sê: "Welkom in die huis van die Here.", of: "Dit is lekker in die huis van die Here, Amen?" In die eerste plek is amen nie 'n vraag nie, dit is 'n verklaring en verder is dit baie lekker binne my vel vandag, baie dankie. Miskien moet mens eerder praat van: "Welkom by die erediens. Dit is lekker in die samekoms van gelowiges.", of so iets.

    Soos CFJ sê, dink ek ook die gebou is bloot 'n plek van samekoms. Ek het al baie dienste bygewoon in 'n skoolsaal wat net so geseëend was. Goed, 'n kerkgebou is gewoonlik toegerus met meer doelgeskikte fasiliteite. Noem dit dan maar 'n gerieflike plek van samekoms.
    Die gebou is klip en sement.... en ek is besig om vir my liewe Ds 'n lang klagstaat op te stel oor : Hoekom die gebou verheerlik word.

    Dit is nie 'n "House of the Lord" nie... want ek glo nie die Here bly daarso nie ... Hy bly in my hart.... die Vader is op die troon in die Hemel..... Tabernakel/Tempel is OT... toe dit nog so was..
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  14. #14
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    2,011
    Blog Entries
    6

    Re: Wat is die Kerk?

    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    Die gebou is klip en sement.... en ek is besig om vir my liewe Ds 'n lang klagstaat op te stel oor : Hoekom die gebou verheerlik word.

    Dit is nie 'n "House of the Lord" nie... want ek glo nie die Here bly daarso nie ... Hy bly in my hart.... die Vader is op die troon in die Hemel..... Tabernakel/Tempel is OT... toe dit nog so was..
    Wat is die kerk?

    Heilig
    Algemeen
    Christelik

    Maar ek is maar redelik gereformeerd as dit kom by die dinge

  15. #15
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,477
    Blog Entries
    10

    Re: Wat is die Kerk?

    Quote Originally Posted by Phil Fourie View Post
    Wat is die kerk?

    Heilig
    Algemeen
    Christelik
    Is jy die kerk

    Maar ek is maar redelik gereformeerd as dit kom by die dinge
    Ek lees maar net my Bybel, het nie enige snaaks titeltjies nie
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Bespreking Wie is die kerk?
    By Johnny in forum Alles en nog wat
    Replies: 2
    Last Post: Mar 29th 2010, 11:13 AM
  2. Bespreking Wanneer is 'n kerk nie meer 'n kerk nie ?
    By Die Filadelfieer in forum Alles en nog wat
    Replies: 25
    Last Post: Jan 25th 2010, 05:53 AM
  3. Kerk toe of nie?
    By Louis F Brits in forum Alles en nog wat
    Replies: 28
    Last Post: Jan 20th 2010, 08:25 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •