
Originally Posted by
Mia Ashton
Aan al my geliefde ligvriende,
Net baie dankie aan julle almal wat vir my bid in hierdie besondere moeilike tyd. Dit voel of ek in 'n storm is en somtyds kan ek skaars bid. Kan ek vra dat julle steeds sal bid en vergewe my dat ek nie op die staduim besonderhede kan verskaf nie. Glo net dat ek deur julle die liefde en die nabyheid van ons Hemelse Vader ervaar.
Julle gebede is soos 'n warm kombersie in en om my hart en ek lees dit wanneer wanhoop van my besit wil neem.
Baie liefde en seen vir julle.
Al my liefde
Mia
Bookmarks