Hoeveel Afrikaners dink julle het die ou se teachings aangehang ??![]()
Hoeveel Afrikaners dink julle het die ou se teachings aangehang ??![]()
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Ek sal ook graag 'n getal wou gehad het, maar ek vermoed dit gaan baie moeilik wees om dit te bepaal.
Kan ons bietjie gesels hieroor ? Wat is bereik met die debakel ? Het daar wel mense na God gedraai wat Sondag weer "ontkeer" het ? Is daar 'n bespotting van Christenskap, die Bybel en die Wederkoms gemaak ? Wat het gebeur na die 1994 profesie met dieselfde onderwerp, vanaf dieselfde groep mense, maw is daar enige iemand tot verantwoording geroep hiervoor ?
Ds Riekert Botha sê in 'n artikel in vandag se Beeld met die opskrif : "Voorspellers skuld mense 'n verduideliking " :
Dit is nie ’n nuwe ding nie, maar kom al sedert die tweede eeu ná Christus voor. Die probleem hiermee is dit gee die skeptici en spotters net meer skietgoed om God af te maak en sy Woord te diskrediteer soos nou in koerante en algemene gesprekke gebeur.”
Ek wil probeer verduidelik hoe ons verstaan wanneer die wegraping gaan plaas vind op die volgende draad en of ons kan weet?
http://bibleforums.org/showthread.ph...egraping-plaas
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks