Re: Die huwelik en verhoudings

Originally Posted by
AndreHa
As ek so kyk na die woorde van Jesus Christus:
Volgens ons Here, is owerspel rede om te skei. So, jy is vry om weer vrou te vat. (Ek hoop nie die taalgebruik in die vers is 'n struikelblok vir iemand nie, maar die die enigste afrikaanse vertaling wat ek by my het)
'n graaf moet 'n graaf genoem word. Maar ek het steeds nie vrede in my hart oor die hele saak nie.
Veral oor die vers:
1Co 7:10 And unto the married I command, yet not I, but the Lord, Let not the wife depart from her husband:
1Co 7:11 But and if she depart, let her remain unmarried, or be reconciled to her husband: and let not the husband put away his wife.
Hoekom moet net die vrou nie weer trou nie? Geld dit ook tog nie vir die man ook nie?
'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
[May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
[May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'
Bemidbar 6:24-26
[Numbers 6:24-26]
Bookmarks