Kerke GPS posisies benodig (in Suid Afrika en Namibië)
ASB mense ek versamel GPS punte in Suid Afrika, maar tot my skok is daar geen of min oor ons Kerke beskikbaar
Ek sal later my lys hier plaas, maar soek selfs die kleinste Kerkies ook ASB
ALLE KERKE ASB, ook die wat gebruik word as Monumente, Museums, Dans plekke of ook dergelike aanbiddingsplekke asb
Kerk naam is belangrik
bv.
Groot Kerk, -25.7454, 28.18534
Velde moet geskei word dmv 'n komma asb
Vir konstante info noem asb die info in die volgende ordes
KerkNaam, Lat, Lng, Tel, Fax, Email (komma skei velde)
Tel, Fax, Email is nie dood sake nie, maar BELANGRIK
'n Straat adr sal ook werk, ek kan dan self die GPS lokasie uitvind
(soos 153 Bosman St, Pretoria + dan die Kerk naam ook, Dankie)
Jy kan ook links hier noem indien jy weet waar om te kry
Het verskeie "tools" om dit te verwerk
Indien jy baie het, email my asb in zip
Wanneer alles bekom is sal ek dit ook gratis versprei na julle
Met Hemelse dank
---Leviet---



Reply With Quote


Bookmarks