JA
NEE
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
Prof Johan Malan
Israel en Jerusalem
Profesieë oor die Volk Israel
Profetiese Program in Israel se Feeste
Spanning op die Templeberg
God se Liefde vir sy Volk Israel
Stryd om die Beheer Oor Jerusalem
Geestelike Betekenis van Jerusalem
Moslem-oorlog Teen Israel en sy Bondgenote
Rots van die Eeue in Jerusalem Geklief
Wêreld Verwerp Steeds die Koning van die Jode
Die Antichris, die Groot Verdrukking en Israel
Die Belangrikste Rede vir Israel se Benoudheid
Israel se Ergste Lyding Kom Nog
Onwrikbare Toewyding van 'n Messiaanse Jood
Israel se Roeping as God se Getuies
Ontvlugting na Petra, die Rotsstad
Daniël se 70 Jaarweke
Derde Tempel-kultuur vat in Israel Pos
Nuwe Sanhedrin Gestig
Israel in die Laste Dae
Israel se Toekoms
Hoe Lank Sal Israel Aanhou Om Jesus Te Verloën?
Twee Groot Oorloë in Israel
Jerusalem se Eindtydse Herstel
Die Vyeboom en Jerusalem
Reaksie op John Hagee se Boek, In Defense of Israel
Episentrum: die Middelpunt van die Aarde én die Heelal
Die Palestynse Gevaar vir Israel
Die Koue Oorlog in die Midde-Ooste
Finale Voorbereidings om die Tempel in Jerusalem te Herbou
Die Messiaanse Kerk in Israel
Finale Fase in die Herlewing van Israel se Tempelkultuur
Palestina: Sy Oorsprong, Samestelling en Toekoms
Die Isolering en Beplande Vernietiging van Israel
......and it is ALL about Israel......
http://www.bibleguidance.co.za/Libra...lys Israel.htm
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
Johnny, let veral op die een opskrif wat jy hier aanhaal:
"Hoe lank sal Israel aanhou om God te verloën?"
Dit is nogal veelseggend. Jy is oral en altyd besig om steun te werf vir 'n land en 'n nasie wat God verloën. Dit is waarom ek in 'n vorige plasing gesê het. Hierdie doemprofete wat so tekere gaan oor Israel en almal wil verdoem wat Israel nie ondersteun nie, is besig om te werk teen die geloof en teen die evangelie. Israel is nie vandag die uitverkore volk van God nie. Hulle is 'n hardnekkige bende van vol moordenaars en vertrappers van die ware en enigste evangelie van ons verlossing. En dan wil jy hier op 'n Christelike blad steun kom werf vir so 'n verharde antichristelike beweging. Ek het al baie in die verlede vir jou gesê dat jy met jou optrede 'n streep trek deur jou eie Christelike geloof. Los dit. Behandel hulle soos enige verlore mens. Gaan konfronteer hulle met die verlossingsboodskap dat hulle ook deel kan word van die groep verlostes wat in die liggaam van Christus is.
David....met alle respek, ek kan sien dat jou kennis van Israel, die Joodse volk (God se volk) en hulle doel vir die laaste dae BAIE beperk is. Daar is al so baie gedebateer oor Israel op die forum.....en dit sluit meeste van jou aantuigings in, dat ek nie weer daarop wil uitbrei nie. Ek bid dat die Here jou oe sal open, dat hierdie skynbare "haat" wat jy het jeens die Joodse volk, dat Hy....net Hy ALLEEN dit kan doen, ook in jou hart sal openbaar. Vir 'n plasing soos joune aangehaal, kan 'n ou baie maklik sonder enige twyfel vir jou 'n "bad" rep gee.....maar weet jy, hierdie is 'n saak tussen jou en God.
Jesaja 1:18 "Kom nou en laat ons die saak uitmaak, sê die HERE:"
![]()
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
Johnny, om te beweer dat jy vervolg word op hierdie forum oor jou sieninge oor Israel is niks anders as 'n infame leun nie. Jou infraksies het gegaan oor jou optrede teenoor ander gebruikers hier, en om DIT as virtuele "medaljes" op jou bors ten toon te stel is nie net skandelik nie, maar wys dat jy nooit regtig verstaan het waaroor dit gaan nie. Redelik almal hier verstaan presies hoe Israel in die eindtye in pas, maar die oomblik as iemand dit waag om Jesus Christus belangriker as die jode te ag, dan "word jy vervolg" en keer ons terug " na die dae van Hitler" .
Kom ek stel dit weer duidelik en onomwonde :
Om te sê dat die jode vir Christus in hulle lewens nodig het is nie 'n anti-semitiese uitspraak nie, en ook nie 'n aanval teen Israel nie, dit is 'n Bybelse waarheid.
Jy maak die volgende stelling :
Nee meneer, jy is verkeerd. Die sentrale punt van die Bybel ; die spil waarrondom alles draai; is Jesus Christus, die Seun van God, NIE Israel nie. Alle ander dinge is blote skaduprente van dit wat Jesus hier op aarde moes kom volbring.Neem Israel uit die "equation"......dan kan dinge net eenvoudig nie meer uitwerk nie, van die begin van Genisis tot die einde van Openbaring.
Dit is regtigwaar so eenvoudig soos dit.
So, los nou maar jou vervolgingsmanie, aanvaar dat jy elke keer gaan opdraende kry as jy nie eerlik is nie, en verstaan dat " ware bekering " soos jy dit stel, nie gaan oor die jode nie, maar oor wat rofweg 2000 jaar terug op 'n houtkruis gebeur het.
Goed Fila, kom ek stel myself dan duideliker sodat dit nie so ingewikkeld klink as wat jy en David dit wil uitmaak nie.
1.) Jesus Chistus is die middelpunt van die evangelie. Ek het dit nog nooit ontken nie.
2.) Israel is die middelpunt van Eindtyd gebeure.
3.) Ek dink 'n ware bekeerde is veronderstel om al hierdie dinge te verstaan.
Ek hoop dit klaar die misverstand op. Sjoe.....uiteindelik weer 'n bietjie deelname hier op die forum.....en dit is natuurlik Israel se skuld......alweer.
Aaii.....arme Israel.
![]()
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
Vanuit die heel eerste bron wat jy aanhaal :
Gaan lees dit gerus, fasinerende leesstof en 'n presiese beaming van wat ek en David op hierdie draad geskryf het, al verskil is ek gebruik jou eie bronnelys.Verwerping van die Drie-enige God
Om die geweldige tragedie van die lang, internasionale verstrooiing van Israel in die regte perspektief te plaas, moet dit teen die agtergrond van die voortgesette goddeloosheid en diepgaande geestelike doodsheid van dié volk verstaan word. Met net enkele uitsonderings van godvresende manne en vroue, het die volk oor baie jare heen die rug op God gedraai, ‘n hoë muur van sonde tussen hulle en Hom opgebou, en die maat van hulle ongeregtigheid vol gemaak.
Dit is duidelik dat Israel die Drie-enige God in drie stadiums verwerp het. Eers het hulle die Vader verwerp, toe die Seun en daarna die Heilige Gees. In die gelykenis van die landbouers (Matt. 21:33-43) word die eerste twee verwerpings deur Jesus aan die Joodse volksleiers uitgespel, naamlik hulle verwerping van die Landbouer [God] deur middel van die verwerping van sy gesante, en daarna die verwerping van die Landbouer se Seun, die Messias.
Jy sê baie dinge, maar eintlik sê jy niks. Jy verduidelik nie waarvandaan jy die reg en die opdrag kry om 'n God-onterende en 'n Christus-verwerpende nasie op te hemel en heilig te verklaar nie. Hierdie optrede van jou is nou presies wat daar in Hebr. 6:4-6 staan. Hierdie mense maak God tot skande en jy hemel hulle op. Dit is werklik in skande op die naam van die Christendom!!
David, het jy geweet dat ek en jy.......en die HELE wereld ook Christus verwerp het en tot skande gemaak het.....voor ons bekering? As dit nie vir God se genade was nie, was ek en jy nou nog verlore....en oppad hel toe. Daar is BAIE Messiaanse Jode, Jode wat Jesus aangeneem het.....en weet jy dat God besig is om Sy uitverkore volk bymekaar te maak in hulle land (Aliyah) om met hulle 'n strafgerig te hou in die verdrukking.......en dat hulle gaan dan as 'n volk tot bekering gaan kom?
Hulle weet dit nie.....en skynbaar jy ook nie.![]()
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
'n Strooipop argument wat jy self gebou het, en ook (weereens) nie die waarheid nie. Kan jy debateer sonder om te jok ?
Hoekom word artikels soos hierdie, hierdie,hierdie, hierdie, en hierdie geplaas as dit wat jy sê die waarheid is ?
Het jy geweet dat David 'n Christelike Facebook blad bestuur met letterlik duisende lede ?
Nee wat, Johnny, as jy nie kan argumenteer sonder om te jok of swak saamgeflanste strooipoppe te bou nie nie dan doen jy werklikwaar jou saak meer skade as goed.
Dit lyk my God het 'n plan met Sy volk, wel ek weet dit, en dit lyk vir my of Hy hulle gaan verhoog?
Jeremia 24:4 Toe het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:
Jeremia 24:5 So spreek die HERE, die God van Israel: Soos hierdie goeie vye, so sal Ek ten goede aansien die ballinge van Juda wat Ek uit hierdie plek na die land van die Chaldeërs weggestuur het;
Jeremia 24:6 en Ek sal my oog op hulle slaan ten goede en hulle terugbring in hierdie land; en Ek sal hulle bou en nie afbreek nie, en hulle plant en nie uitruk nie. Jeremia 24:7 En Ek sal hulle ‘n hart gee om My te ken, dat Ek die HERE is; en hulle sal vir My ‘n volk wees, en Ek sal vir hulle ‘n God wees, want hulle sal na My terugkeer met hul hele hart.
Waar die Here hulle (Israel,Jode) ten goede wil bou, plant en 'n hart gee......wil julle hulle afbreek, uitruk en hulle harte verskeur.
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks