
Originally Posted by
Die Filadelfieer
Ek kan verstaan dat jy suur is omrede hierdie debat nie verloop het in jou guns nie Johnny, maar soos ek aan die begin vir jou geskryf het, gaan oneerlikheid en valse strooipop argumente altyd 'n reaksie lok, al is dit nie die reaksie waarop jy hoop nie. Ek is 100% seker en het die vertroue in jou dat jy gesprek kan voer sonder al hierdie dinge, as jy net wil.
Natuurlik gaan mense hulle antwoorde kwantifiseer, en word dit in werklikheid aangemoedig, soos verwag van 'n openbare forum.
Bookmarks