cure-real

View Poll Results: Is Israel die middelpunt van eindtyd gebeure?

Voters
9. You may not vote on this poll
  • JA

    5 55.56%
  • NEE

    4 44.44%
Page 1 of 6 123456 LastLast
Results 1 to 15 of 77

Thread: Is Israel die middelpunt van eindtyd gebeure?

Hybrid View

  1. #1

    Is Israel die middelpunt van eindtyd gebeure?

    'n Eenvoudige "poll" om uit te vind of Israel die middelpunt van eindtyd gebeure is of nie? Net 'n JA of 'n NEE.

  2. #2
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Pretoria.South Africa
    Posts
    304

    Re: Is Israel die middelpunt van eindtyd gebeure?

    My siening is beslis JA

  3. #3

    Re: Is Israel die middelpunt van eindtyd gebeure?

    Dankie Trudie. Wil jy nie miskien gaan "vote" nie?

  4. #4
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Pretoria.South Africa
    Posts
    304

    Re: Is Israel die middelpunt van eindtyd gebeure?

    waar?Is dit by 'n ander webtuiste.Laat weet.

  5. #5

    Re: Is Israel die middelpunt van eindtyd gebeure?

    Ek sal Ja en Nee geantwoord het as ek kon.
    Natuurlik is daar baie eindtydgebeure wat in Israel plaasvind, maar dit is nie net die hele aarde nie, maar ook die ganse heelal wat beinvloed gaan word deur eindtyd gebeure. Om slegs op Israel te fokus klink vir my so asof Jesus NET vir die jode terugkom, wat natuurlik glad nie waar is nie. Die sg. Groot Verdrukking gaan ook die ganse aarde en alles daarin raak, en nie net Israel en die jode nie.

    Die kort van die lank dus : alles en almal het betrekking op die einde van tye, en dit is hoekom ek nee gestem het.

  6. #6
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Pretoria.South Africa
    Posts
    304

    Re: Is Israel die middelpunt van eindtyd gebeure?

    Ek is ook maar lekker toe vanoggend,het nooit heel bo-aan bladsy gekyk nie.Ek het ja gestem.Ek stem ja omdat ek glo Israel is die middelpunt van wat gebeur.As dinge daar baie vinnig verkeerd loop ,dan gaan dit net so vinnig uitkring na die res van die wereld.

  7. #7

    Re: Is Israel die middelpunt van eindtyd gebeure?

    Quote Originally Posted by trudie View Post
    Ek is ook maar lekker toe vanoggend,het nooit heel bo-aan bladsy gekyk nie.Ek het ja gestem.Ek stem ja omdat ek glo Israel is die middelpunt van wat gebeur.As dinge daar baie vinnig verkeerd loop ,dan gaan dit net so vinnig uitkring na die res van die wereld.
    Fila...ek hoor ook wat jy se, maar ek weet dat wanneer Hy terugkom....dit is nou Jesus....sal Sy voete op die Olyfberg staan....en AL die nasies sal na Jerusalem optrek om daar te aanbid. Verseker is die hele werled deel van die eindtyd, maar sonder 'n fisiese Israel sou al hierdie dinge NOOIT moontlik gewees het nie. Dit was ook nooit moontlik voor 14 Mei 1948 nie........en skielik is Israel daar.......op die wereldkaart......waar hy vir 2500 jaar nie was nie.

  8. #8

    Re: Is Israel die middelpunt van eindtyd gebeure?

    Goed Fila, kom ek stel myself dan duideliker sodat dit nie so ingewikkeld klink as wat jy en David dit wil uitmaak nie.

    1.) Jesus Chistus is die middelpunt van die evangelie. Ek het dit nog nooit ontken nie.
    2.) Israel is die middelpunt van Eindtyd gebeure.
    3.) Ek dink 'n ware bekeerde is veronderstel om al hierdie dinge te verstaan.

    Ek hoop dit klaar die misverstand op. Sjoe.....uiteindelik weer 'n bietjie deelname hier op die forum .....en dit is natuurlik Israel se skuld......alweer. Aaii.....arme Israel.

  9. #9
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,018

    Re: Is Israel die middelpunt van eindtyd gebeure?

    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Ek sal Ja en Nee geantwoord het as ek kon.
    Natuurlik is daar baie eindtydgebeure wat in Israel plaasvind, maar dit is nie net die hele aarde nie, maar ook die ganse heelal wat beinvloed gaan word deur eindtyd gebeure. Om slegs op Israel te fokus klink vir my so asof Jesus NET vir die jode terugkom, wat natuurlik glad nie waar is nie. Die sg. Groot Verdrukking gaan ook die ganse aarde en alles daarin raak, en nie net Israel en die jode nie.

    Die kort van die lank dus : alles en almal het betrekking op die einde van tye, en dit is hoekom ek nee gestem het.
    Ek kan net saamstem Fila. Die middelpunt van eindtyd gebeure is die kommunikasie tussen God en die individu en dit wat algemeen lokaal en ook wÍreldwyd gebeur. Die invloed oor dinge van die eindtye is omvattend en as jy nťt op Israel fokus of nťt op dit of dat, gaan jy die punt mis...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg

  10. #10
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Newcastle, KwaZulu-Natal, South Africa
    Posts
    1,679

    Re: Is Israel die middelpunt van eindtyd gebeure?

    Tog bly dit 'n feit dat Hy terugkom om sy voet op die Olyfberg neer te sit (as mens dit glo) en dit alleen is vir my genoeg om te sÍ "ja", Israel is die sentrum van eindtydse gebeurtenisse. Onthou, die vraag gaan nie daaroor of dit in die eindtyd NET oor Israel gaan nie. As dit die vraag was, sou ek ook nee gestem het. Maar dat Israel sentraal staan, lei geen twyfel nie. Die ganse profesie is daarvan vol. Wat sal gebeur in die Messiasryk? mense sal die slip van 'n joodse man aangryp. Sommige sÍ dit is Christus. Ek dink dit is enige joodse man. Maar selfs as dit Christus is, waarom dan "n Joodse man"? Natuurlik, want Israel staan sentraal. En wat van die 144000, die tempel in die verdrukking, die vrou met die som, maan en sterre, die die feit dat Jesaja sÍ Israel sal 'n banier vir die nasies wees (as mens dit glo) ens. ens. Hopeloos te veel om op te noem. Nee, daar is nie eers 'n argument nie. Israel is sentraal.

  11. #11
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,018

    Re: Is Israel die middelpunt van eindtyd gebeure?

    Quote Originally Posted by David2 View Post

    Ek dink dit gaan oor persepsies David. Wat jy hier skryf is iets wat ek nie sal betwyfel nie. Wat ek wel betwyfel, is of dit vir alle mense oor alle tye noodwendig Israel gaan wees wat sentraal in eindtydgebeure sal staan. Daar is mense wat byvoorbeeld weens 'n ramp soos nou in Japan of ook in Christchurch (NZ), sal aanvoer dat dit sentraal in hul siening en veral ervaring van eindtye staan, weens die buitengewone effek daarvan op mense se lewens en veral as hulle dit aan hul lyf voel. Tegnies gesproke sal mens nog kan aanvoer dat Israel sentraal staan, maar baie se ervaringsveld oor eindtydgebeure sal hulle nie sommer in of oor die praktyk kan negeer nie. Is eindtydgebeure nie hoofsaaklik mens se praktiese ervarings ook nie? As God nie prakties was nie, sou Hy nie regverdig wees nie en juis daaroor sal niemand kan sÍ, hulle het nie geweet nie. Weens die praktyk in eindtydgebeure, kan ekself nie anders nie, as om nee te kon stem nie...

    Om verdruk te word en om onreg te smaak en om anargie te sien en om gereed te wees, is dinge wat aan jou lyf moet vat en ek glo Israel is te vÍr van baie, om Israel die middelpunt te maak, as die praktyk in elkeen se lewe wat eerder die middelpunt moet wees en wat prakties so bewys is oor die eeue. Tegnies kan mens Israel wel die middelpunt maak, maar prakties sal mens dit nie kan doen nie, nie vir almal te alle tye nie. In die middeleeue het mense ook 'n eindtydverwagting gehad (hoe moes dit voel vir mense in die praktyk, toe 30 000 op brandstapels tydens die BartlomťŁsnag-moorde gesterf het?), die boere in die anglo-boere oorlog het dit ook gehad (hoe het hulle gevoel toe die aarde letterlik verbrand was en 'n volk gedeeltelik uitgewis was?) en Israel was nie by hulle sentraal nie!
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg

  12. #12

    Re: Is Israel die middelpunt van eindtyd gebeure?

    Quote Originally Posted by CFJ View Post

    Jy stel dit baie goed Ferdi, en dit is presies soos ek dit ook sien. Daar is nou, soos ons hier voor ons rekenaars sit, mense wat doodgemaak word omrede hulle Christene is, wie se kinders doodgaan van die honger en siektes, wat alreeds dit beleef wat in die Groot Verdrukking genoem word. Daardie mense beleef klaar hulle eie Bybelse "eindtye", en geen argument op die internet gaan hulle dit anders kan vertel nie. Dit raak dan inderdaand 'n baie persoonlike ding, wat elkeen vanuit sy of haar eie ervaringsveld gaan beleef.

  13. #13
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Newcastle, KwaZulu-Natal, South Africa
    Posts
    1,679

    Re: Is Israel die middelpunt van eindtyd gebeure?

    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Ek dink dit gaan oor persepsies David. Wat jy hier skryf is iets wat ek nie sal betwyfel nie. Wat ek wel betwyfel, is of dit vir alle mense oor alle tye noodwendig Israel gaan wees wat sentraal in eindtydgebeure sal staan. Daar is mense wat byvoorbeeld weens 'n ramp soos nou in Japan of ook in Christchurch (NZ), sal aanvoer dat dit sentraal in hul siening en veral ervaring van eindtye staan, weens die buitengewone effek daarvan op mense se lewens en veral as hulle dit aan hul lyf voel. Tegnies gesproke sal mens nog kan aanvoer dat Israel sentraal staan, maar baie se ervaringsveld oor eindtydgebeure sal hulle nie sommer in of oor die praktyk kan negeer nie. Is eindtydgebeure nie hoofsaaklik mens se praktiese ervarings ook nie? As God nie prakties was nie, sou Hy nie regverdig wees nie en juis daaroor sal niemand kan sÍ, hulle het nie geweet nie. Weens die praktyk in eindtydgebeure, kan ekself nie anders nie, as om nee te kon stem nie...

    Om verdruk te word en om onreg te smaak en om anargie te sien en om gereed te wees, is dinge wat aan jou lyf moet vat en ek glo Israel is te vÍr van baie, om Israel die middelpunt te maak, as die praktyk in elkeen se lewe wat eerder die middelpunt moet wees en wat prakties so bewys is oor die eeue. Tegnies kan mens Israel wel die middelpunt maak, maar prakties sal mens dit nie kan doen nie, nie vir almal te alle tye nie. In die middeleeue het mense ook 'n eindtydverwagting gehad (hoe moes dit voel vir mense in die praktyk, toe 30 000 op brandstapels tydens die BartlomťŁsnag-moorde gesterf het?), die boere in die anglo-boere oorlog het dit ook gehad (hoe het hulle gevoel toe die aarde letterlik verbrand was en 'n volk gedeeltelik uitgewis was?) en Israel was nie by hulle sentraal nie!
    Frdie nee. Ek val jou nou nie aan nie, maar dit is nou mos 'n Bybellose argument wat jy daar aanhaal. As ons praat van Israel sentraal in die eindtyd, praat ons van wat die Bybel sÍ. Ten miste dit is wat ek doen. Ek praat nie van die eindtyd sonder die Bybel nie, anders is dit nuttelose spekulasie. En wanneer jy na die Bybel kyk, is Israel sentraal teenwoordig in elke enkele profetiese hoofstuk in die Bybel. Enige soort argument om hulle daar uit te haal, is 'n argument wat die Bybel op die kantlyn wil skuif. As fundamentalis is die Bybel vir my alles en die res is niks. En as ons die Bybel oor die vraag raadpleeg is die argument afgehandel. Israel is sentraal.

  14. #14
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Kalahari
    Posts
    1,442

    Re: Is Israel die middelpunt van eindtyd gebeure?

    Is ek reg as ek beweer dat Israel soos verwoord in die nuwe testament gelowiges is?

    Verklaar Paulus in Romeine nie dat nie almal wat as Jood gebore is, Israeliete is nie, maar slegs die wat glo. Daarom is Israel sentraal in die eindtyd, maar nie die joodse Israel nie, maar die gelowige Israel.

  15. #15
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,018

    Re: Is Israel die middelpunt van eindtyd gebeure?

    Quote Originally Posted by David2 View Post
    Frdie nee. Ek val jou nou nie aan nie, maar dit is nou mos 'n Bybellose argument wat jy daar aanhaal. As ons praat van Israel sentraal in die eindtyd, praat ons van wat die Bybel sÍ. Ten miste dit is wat ek doen. Ek praat nie van die eindtyd sonder die Bybel nie, anders is dit nuttelose spekulasie. En wanneer jy na die Bybel kyk, is Israel sentraal teenwoordig in elke enkele profetiese hoofstuk in die Bybel. Enige soort argument om hulle daar uit te haal, is 'n argument wat die Bybel op die kantlyn wil skuif. As fundamentalis is die Bybel vir my alles en die res is niks. En as ons die Bybel oor die vraag raadpleeg is die argument afgehandel. Israel is sentraal.
    Hi David,

    Ek weet werklik nie hoe kan mens ander tekens van die eindtye (ander as Israel self), 'Bybellose' argumente noem nie. Ek skryf ongelukkig van my selfoon af en sal later meer wil skryf oor tekens van die eindtye, wat absoluut niks met Israel as sulks te doen het nie. Israel is slegs een van hierdie tekens, daar is tientalle meer, soos aardbewings, pessiektes, afvalligheid van die waarheid, hongersnode om n paar noem, wat onder geen omstandighede, rondom Israel funksioneer asof hierdie tekens Israel nodig het, om die eindtye resent vir elke skepsel te maak nie. Weens God se genade sal enige mens die tekens van die eindtye kan ervaar en sien, sonder om Israel noodwendig in ag te neem. Hoekom sou Israel spesifiek nodig wees, om ander tekens te legitimeer?
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Inligting Nuusflitse rakende eindtye en verwante sake
    By Die Filadelfieer in forum Gesprek oor die Eindtye en Aktuele sake
    Replies: 1852
    Last Post: Aug 14th 2014, 03:35 PM
  2. 13 Tekens van die eindtyd
    By CFJ in forum Gesprek oor die Eindtye en Aktuele sake
    Replies: 63
    Last Post: Jun 7th 2013, 10:45 AM
  3. Inligting Roelof se Eindtyd Nuusflitse
    By Phil Fourie in forum Gesprek oor die Eindtye en Aktuele sake
    Replies: 1122
    Last Post: Feb 9th 2011, 07:36 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •