'n Eenvoudige "poll" om uit te vind of Israel die middelpunt van eindtyd gebeure is of nie? Net 'n JA of 'n NEE.
![]()
JA
NEE
'n Eenvoudige "poll" om uit te vind of Israel die middelpunt van eindtyd gebeure is of nie? Net 'n JA of 'n NEE.
![]()
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
My siening is beslis JA
Dankie Trudie. Wil jy nie miskien gaan "vote" nie?
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
waar?Is dit by 'n ander webtuiste.Laat weet.
Ek sal Ja en Nee geantwoord het as ek kon.
Natuurlik is daar baie eindtydgebeure wat in Israel plaasvind, maar dit is nie net die hele aarde nie, maar ook die ganse heelal wat beinvloed gaan word deur eindtyd gebeure. Om slegs op Israel te fokus klink vir my so asof Jesus NET vir die jode terugkom, wat natuurlik glad nie waar is nie. Die sg. Groot Verdrukking gaan ook die ganse aarde en alles daarin raak, en nie net Israel en die jode nie.
Die kort van die lank dus : alles en almal het betrekking op die einde van tye, en dit is hoekom ek nee gestem het.
Ek is ook maar lekker toe vanoggend,het nooit heel bo-aan bladsy gekyk nie.Ek het ja gestem.Ek stem ja omdat ek glo Israel is die middelpunt van wat gebeur.As dinge daar baie vinnig verkeerd loop ,dan gaan dit net so vinnig uitkring na die res van die wereld.
Fila...ek hoor ook wat jy se, maar ek weet dat wanneer Hy terugkom....dit is nou Jesus....sal Sy voete op die Olyfberg staan....en AL die nasies sal na Jerusalem optrek om daar te aanbid. Verseker is die hele werled deel van die eindtyd, maar sonder 'n fisiese Israel sou al hierdie dinge NOOIT moontlik gewees het nie. Dit was ook nooit moontlik voor 14 Mei 1948 nie........en skielik is Israel daar.......op die wereldkaart......waar hy vir 2500 jaar nie was nie.
![]()
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
Ag......sommer gou 'n search gaan doen in E-Sword (1953 AOV) met die woord Israel daarin.....en ander name soos hieronder.
WOORD:
Israel
VERSE
2291
HITS
2563
WOORD:
Amerika
VERSE
0
HITS
0
WOORD:
Suid Afrika
VERSE
0
HITS
0
WOORD:
Engeland
VERSE
0
HITS
0
WOORD:
Zimbabwe
VERSE
0
HITS
0
WOORD:
Jerusalem
VERSE
768
HITS
816
WOORD:
New York
VERSE
0
HITS
0
WOORD:
Pretoria
VERSE
0
HITS
0
WOORD:
Londen
VERSE
0
HITS
0
Ek wil my weereens verstout om te se dit gaan oor Israel...........en Jerusalem![]()
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
Dit is presies die rede hoekom ek nee gestem het Johnny, oor hierdie ongesonde balans wat kort-kort sy kop uitsteek. Volgens jou eie logika is Jesus, Wie se naam 974 keer in die Bybel voorkom, oook dan minder belangrik as Israel, en al die mense wie in die stede en lande wat jy heel logies (?) nie in die Bybel gaan vind nie ( het jy regtig gaan soek vir Pretoria ?) glad nie belangrik nie, terwyl Jesus nie aan 'n kruis gesterf het vir 'n dorp of 'n stad of 'n land nie, maar vir die mense wat in hierdie dorpe, stede en lande bly.
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
Ek glo Israel is die middelpunt.Israel is vir my die mees sigbare bewys dat God se Beloftes sonder twyfel geglo kan word.Daar was altyd mense wat Israel probeer venietig het en dit is net God wat hulle kon laat voortbestaan het.Die jaloesie en haat van ander nasies jeens Israel woed nog steeds voort van isak se tyd voort.Van Amerika ,ons ,Australie word nie eens in die Bybel gemeld nie en dit is seker omdat ons nog onder die Romeinse deel val.
Dit is vir my opvallend in die +2 jaar wat ek op die forum is hoe vinnig daar opstand/teenstand kom sodra jy oor Israel gesels. Seker geen wonder dat as jy nuus kyk soos CNN, BBC, Aljazera, Sky News, NBC......of watter kanaal ookal, daar omtrent 99% van die keer oor Israel gesels word. Israel is altyd in die nuus, op die voorgrond........in die moeilikheid! Menigmaal is ek aangevat, vasgevat, verbied om deel te neem......net omdat ek lief is vir Israel....of iets goeds van hulle praat. Ons leef voorwaar in die tyd waar daar soos in Hitler se dae nie veel tyd vir Israel sal wees nie....by christinne en nie-chrsitinne.
Ek dink vir enige iemand wat nie kan sien....uit die Bybel dat Israel en God se volk, die Jode, in die middel van Sy raadsplan staan vir die laaste dae nie......dan kort daar iets, en JA....die hele wereld is deel van die eindtyd raadsplan.
VOORBEELD:
Neem Israel uit die "equation"......dan kan dinge net eenvoudig nie meer uitwerk nie, van die begin van Genisis tot die einde van Openbaring. Neem enige ander land uit die "equation".......NO PROBLEM!
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
Hierdie pos is weereens 'n klinklaar voorbeeld van ongesonde balans Johnny, waaroor jy wel in die verlede al aangevat is oor. Om iets anders te beweer, of om een of ander sinistere plot of aksie teen jou uit te dink is bloot oneerlik. Nou gaan jy so ver as om die ander sieninge op die forum met "Hitler se dae" te vergelyk, terwyl ek vir jou boontoe presies gewys het hoe jou omgang met halwe waarhede so ver gaan as om selfs die Evangelie te probeer verdof.
Hierdie het begin as 'n gesprek wat oordentlik gevoer word, maar met al die self-geskepte komplotte teen jou kan mens net so ver gesels.
Fila jy verstom my elke dag. Halwe waarhede....komplotte.......?Sorry, ek het geen name genoem behalwe Hitler sin nie.
Was dit nou weer Ta-An of Mari wat so 'n jaar gelede iets genoem het van as die skoen pas....of so iets.
Kan nie lekker onthou nie. Wel, vir my is dit nogsteeds net 'n gesprek en die speelgoed word nognie uit die kot gegooi nie. Ek het meer as 'n jaar gelede laas 'n infraksie gehad........is seker weer tyd vir een. Weet nie hoe ek so lank sonder een kon klaarkom nie anyways.
Kom ek deel gou met jou 'n geheim. Ek is BAIE lief vir my land en BAIE lief vir sy mense en BAIE lief vir biltong, braaivleis en pap.......maar ek moet hier op die forum bely ek is BAIE liewer vir Israel. Ek het ook jare gelede voor my bekering gewonder waaroor al die bohaai gaan rondom Israel? Wie baklei nou vir 'n stuk woestyn land? Maar boeta....as jy waarlik tot bekering gekom het en jy was al daar.......DAN.....eers DAN vestaan jy waaroor dit gaan.
So, no hard feelingsaan enige een wat nie soos ek voel oor Israel nie.......miskien sal julle eendag diep binne ervaar wat ek ervaar.
![]()
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
Ek sal graag wil weet hoekom word mense so hiper ogewerk sodra iemand in die bres tree vir Israel.Tot ek die teendeel in die Bybel lees sal ek Israel steun.
There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks